ADAM (@adamgroep) header
ADAM (@adamgroep) profile picture
Johannesburg, South Africa
Joined October 2010
Photo by ADAM (@adamgroep)Photo by ADAM (@adamgroep)Photo by ADAM (@adamgroep)Photo by ADAM (@adamgroep)Photo by ADAM (@adamgroep)Photo by ADAM (@adamgroep)
Kom kuier saam met ons hierdie Sondag by @montanaFmarket !! Sien julle daar @CO_Productions @StarburstPromo @KyleGrantSinger @Reynardthugo
4
7
Ons kom kuier weer in Pretoria!! Maak seker jy kry jou kaartjie vir ons show by die @DieBlouHondTuis @CO_Productions #newshow #adambandsa @KyleGrantSinger @Reynardthugo
4
7
Die proteas maak my hart seer ☹️
1
2
Hierdie was COOOOOL!!! Dankie EJ’s!!! 🙏🙏🙏 Reynardt Hugo Kyle Grant ADAM Hugo Ludik Full Hugo Ludik II Bino Boshoff Music Profile Management facebook.com/adamgroep/video…
1
1
Baie dankie aan Andrew Rabie Hoërskool, die @ATKV-Jeugtak Rabieratels, Johanna Swanepoel (vir al jou reëlings!!) en ook aan elke liewe persoon wat daar was!! Dit was vir ons n ongelooflike voorreg en ons het... facebook.com/165431780151256…
1
Op die vliegtuig!!! Ons sien julle vanaand by Hoërskool Andrew Rabie in Port Elizabeth!! Nog net so n paar kaartjies beskikbaar ;) — feeling excited at O.R. Tambo International Airport facebook.com/165431780151256…
1
4
4 dae en 6 shows later...en ons sit nou snoesig (en effe uit asem) op die vliegtuig oppad huis toe. Al die shows was ongelooflik. Miljoene dankies aan almal wat uitgekom het - julle het elke oomblik van hierdie... facebook.com/165431780151256…
8
Hierdie gaan so AWESOME wees!! Ons sing by môreoggend se damestee alles ten bate van die Durbanville Children's Home by die ongelooflike Marlenique Wedding and Function Venue! Baie dankie Melanie Stipp en @Johanna... facebook.com/adamgroep/posts…
1
6
Paarl/Stellenbosch/Somerset/Durbanville facebook.com/adamgroep/video…
1
Brandfort, julle was ONGELOOFLIK!!! Dankie!! Ons het veilig gisteraand weer terug gery vanaf Brandfort tot in Johannesburg. En nou sit ons op die lughawe - reg vir ons vlug Kaap toe! Dankie aan Williams Hunt... facebook.com/165431780151256…
1
4
Die volgende 4 dae gaan rof wees, maar ons sien baie uit!!! Donderdag 16 Aug: Hoërskool SPS Brandfort Vrydag 17 Aug: Plattelanders Somersetwes (sien foto) Saterdag 18 Aug: Dames Ontbyt Paarl (oggend) Ej’s... facebook.com/165431780151256…
4
4
Hier is hy nou. Ons nuutste musiekvideo. Trek in. Word stil. Kalmeer. Starburst Promotions Hugo Ludik Full Hugo Ludik II Kyle Grant Whiteside Music Profile Management youtu.be/AR1snHDwttY
5
7
Ons stel 10 Augustus die offisiële musiekvideo vir ons nuutste enkelsnit, Kalmeer vry!! Maak seker jy skakel in. Hierdie is ons liedjie van hoop. En ons wil hê jy moet dit hoor!! Starburst Promotions Kyle Grant... facebook.com/adamgroep/video…
2
4
Weiveld!!!! 🙏🙏🙏
1