kykNET TV (@kykNETtv) header
kykNET TV (@kykNETtv) profile picture

kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre – DStv-kanaal 144.

Suid-Afrika
Joined July 2010
Photo by kykNET TV (@kykNETtv)Photo by kykNET TV (@kykNETtv)Photo by kykNET TV (@kykNETtv)Photo by kykNET TV (@kykNETtv)Photo by kykNET TV (@kykNETtv)Photo by kykNET TV (@kykNETtv)Photo by kykNET TV (@kykNETtv)Photo by kykNET TV (@kykNETtv)Photo by kykNET TV (@kykNETtv)Photo by kykNET TV (@kykNETtv)
Is daar 'n boer wat dalk jou hart vinniger laat klop? 📷 Gee liefde en jouself 'n kans, besoek kykNET.tv nou. #GroterBeterBoer #BoerSoeknVrouMagic #BoerSoekNVrou
394
Die #Bravo-span vier die feesseisoen met onvergeetlike kos en geselskap, kuier by van ons land se bekendste sjefs en natuurlik kom sit bekende gaste aan om dié feestyd onvergeetlik te maak. Skakel in Sondae om 20:30 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
181
Menopouse is soveel #MeerAsWarmGloede! Sluit aan by Antoinette Louw op ’n persoonlike reis vol openhartige gesprekke, kundige raad, humor en hoop. Die splinternuwe reeks begin Maandag 14 Desember op #kykNET, @DStv kanaal 144, of stroom op #DStvStream.
2
236
Die #Bravo!-span klop aan by akteur Evan Hengst, gesels met die wenners van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. En kuier by Prof. Gerhard van Huyssteen van #HaasSeGat. Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
180
Van aanlyn seksuele uitbuiting tot digitale roofdiere, die gevare wat in die digitale wêreld skuil, is nader as wat jy dalk dink. Skakel in Maandag 30 November om 20:00 vir #InGesprek #Onthul: Slimfone – ’n Wapen in jou kind se hand? net op #kykNET @DStv kanaal 144.
🤖 Made with AI
1
1
196
Vanaand op #InGesprek: Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, is in die ateljee. ’n Paneel bespreek die stabiliteit van die land se metro’s, en ons gesels oor die jaarlikse veldtog teen geslagsgeweld. Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
4
2
273
12 deelnemers. R500 000 op die spel, maar dis nie net skietvernuf wat tel nie! #Jagter gaan jou op die punt van jou stoel hou! Skakel in vanaf Woensdag 9 Desember om 20:00 op #kykNET, @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. youtube.com/watch?v=eX60no0V…
1
1
243
'n Spanbou dag by MPI plaas druk op Stella en Theo se verhouding. #DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
354
Die #Bravo!-span is by die bekendstelling van sjef Mynhardt Joubert se vrugtekoeke vir die feesseisoen, en is by Janey en Waney se nuwe wyne, en meer! Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
228
Vanaand op #InGesprek: Die VF Plus, ActionSA en die DA is in die ateljee om oor die koalisiegesprekke te gesels. Waar staan dié gesprekke, en wat beteken dit vir die Regering van Nasionale Eenheid? Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
1
195
Brood en botter is die week se tema met die land se eerste brood-sommilier, Richardo Slawers. #KokkedoorKlassiek, hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
207
Stella is gestres wanneer sy ingeroep word. #DieToring, Maandae om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
254
Ons leer ken #BeterAsGister se Sebastian van Niekerk, klink ‘n glasie wyn saam met sakeman Whitey Basson by Pierneef’s Kraal én Ruhan du Toit gesels oor sy nuwe enkelsnit, ‘n Pa vir Kersfees. #Bravo! vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
197
12 deelnemers. R500 000 op die spel. Net één kan as SA se beste etiese jagter gekroon word! Nico Panagio stel die deelnemers op die proef in die splinternuwe realiteitsreeks #Jagter: bit.ly/3WCGsI3 Vanaf Woensdag 9 Desember om 20:00 op #kykNET @DStv kanaal 144.
3
1
3
254
Skryf nou in vir Seisoen 19 en ontmoet dalk die boer van jou drome: bit.ly/bsvskryfnouin #BoerSoekNVrou #BoerSoekNVrouMagic #GrooterBeterBoer
158
Kom wees net 'n rukkie weer 'n kind vanaand met poppe, karretjies en mannetjies op #DaarWasNTyd. Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
245
Ontmoet vir Reuben (25), ’n forelboer van Dullstroom! Dié avontuurlustige boer is lief vir die buitelewe, sy geloof en ’n lekker koppie koffie. Hy soek ’n saggeaarde, sterk vrou wat saam herinneringe wil versamel. Skryf nou in: bit.ly/bsvskryfnouin youtu.be/QUtBfVgmt0I
186
In Roodepoort en Montagu gaan kuier Govan by mense wat sonder huiwering hulself as hekse sien. #GovanOntbloot, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
264
Vyf bejaarde vriende ontdek dat vriendskap en tweede kanse selfs die krummels van die lewe in iets kosbaars kan verander. #Krummels, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
331
Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek alles wat met die plaaslike verkiesingsuitslae gepaardgaan, indringend. Ons neem ook die uitslae van Amerika se middeltermynverkiesing onder die loep. Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
214
Die week is daar twee ikone in die Kokkedoor kombuis: Marion Holm en Waterblommetjiebredie. #KokkedoorKlassiek, hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
236