Solidariteit (@solidariteit) header
Solidariteit (@solidariteit) profile picture

Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: https://nitter.cf/t.co/ps1a10lDTG🔸 [email protected] 🔸0861 25 24 23

Suid-Afrika
Joined December 2009
Photo by Solidariteit (@solidariteit)Photo by Solidariteit (@solidariteit)Photo by Solidariteit (@solidariteit)Photo by Solidariteit (@solidariteit)Photo by Solidariteit (@solidariteit)Photo by Solidariteit (@solidariteit)Photo by Solidariteit (@solidariteit)Photo by Solidariteit (@solidariteit)Photo by Solidariteit (@solidariteit)Photo by Solidariteit (@solidariteit)
PODSENDING: Suid-Afrika is moeg vir die ANC! Die verkiesing is verby en die stemme is getel, maar die uitslae laat Suid-Afrika op ʼn kruispad. Aan die een kant is daar verligting oor die feit dat die ANC nie meer alleen kan regeer nie. Aan die ander kant bring die uitslae nuwe onsekerheid oor moontlike koalisies. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Connie Mulder oor die verkiesingsuitslae, wat dit vir Suid-Afrika beteken en hoe ʼn post-ANC-regering moontlik kan lyk. Kyk saam en deel jou mening! youtu.be/iQvVAk7KkGI
1
3
559
Die ANC se bevrydingsgeskiedenis is nie meer genoeg om jonger kiesers te oortuig nie. Volgens Connie Mulder, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut, stel ʼn nuwe geslag kiesers werk, veiligheid en ʼn beter toekoms bo historiese politieke lojaliteite. Wat beteken dié verskuiwing vir die politieke landskap en gemeenskappe se toekoms? Lees hier meer: aanlyn.solidariteit.co.za/pu…
3
12
392
“In Suid-Afrika gebeur die beste nie, maar ook nie die slegste nie.” Connie Mulder, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), gesels oor die tendense wat uit die onlangse plaaslike verkiesing na vore gekom het.  Luister saam!🎙️
2
11
468
Solidariteit se onlangse oorwinning oor die regsektorkodes wys wat ons kan vermag wanneer ons namens ons lede teen onbillike beleid en wetgewing optree. Die uitspraak bevestig ook ons locus standi om vir ons lede in die regsberoep op te staan en hul belange te beskerm. Moenie wag tot die volgende bedreiging voor jou deur lê nie. Ons weet nou wat ons kan vermag. Dink net hoeveel meer ons kan doen as ons getalle dramaties groei. Sluit vandag by Solidariteit aan! Klik hier: bit.ly/4zCZ0GG
1
3
16
683
Die verkiesing is verby. Nou begin die vrae oor wie saam gaan regeer. In hierdie week se Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Connie Mulder oor die verkiesingsuitslae, moontlike koalisies en hoe ʼn post-ANC-regering kan lyk. Wat beteken dié moontlikhede vir Suid-Afrika se toekoms? Kyk die volledige episode en gesels saam: bit.ly/4zkuNey
2
8
568
#𝙎𝙩𝙞𝙡𝙒𝙤𝙧𝙙𝙎𝙤𝙣𝙙𝙖𝙜 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 1 Korintiërs 1:3
1
2
16
569
𝐎𝐫𝐚𝐧𝐣𝐞 𝐃𝐚𝐬: Die doodsklok lui vir die 30 persenters en Malema weet nie wat op aarde hom getref het nie.
5
35
1,458
Wie staan op vir regslui wanneer beleid en wetgewing hul werk en beroep bedreig? Solidariteit se onlangse oorwinning oor die regsektorkodes het nie net ’n belangrike streep in die sand teen onbillike SEB-beleid getrek nie, dit het ook bevestig Solidariteit het locus standi om in die belang van sy lede in die regsberoep op te tree. Lees waarom dié uitspraak verreikende betekenis vir regslui het, en waarom lidmaatskap van Solidariteit nou belangriker as ooit is. Lees hier meer: bit.ly/4znE7hY
3
1
17
1,731
Suid-Afrika is moeg vir die ANC. Maar wat gebeur volgende? Die stemme is getel, en nou verskuif die aandag na moontlike koalisies en die pad vorentoe. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Connie Mulder oor die verkiesingsuitslae en hoe ʼn post-ANC-regering moontlik kan lyk. Kyk en gesels saam: youtu.be/iQvVAk7KkGI
2
4
346
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Bela: Reviewing a language policy does not mean schools are changing their language of instruction According to the Department of Basic Education, 11 794 public schools have reviewed their language policies. However, this does not mean that these schools have changed their language of instruction or introduced dual-medium teaching. Solidarity emphasises that Afrikaans single-medium schools remain Afrikaans single-medium schools when they retain Afrikaans as their sole language of instruction. The focus should instead be on urgent education challenges, including the shortage of schools and teachers. Read more: bit.ly/4BUILq9
1
9
413
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Ferroglobe’s furnaces remain cold during the plant’s centenary year Solidarity states that the decision to place Ferroglobe’s smelting furnaces in Witbank under temporary closure by the end of November affects approximately 200 jobs and places further unsustainable pressure on industrial workers in Mpumalanga. The plant began production in 1926, but now, a century later, there are too few orders to restart the furnaces. Ferroglobe recently made progress in negotiations with Eskom and the government regarding a potential special electricity tariff. However, the company notes that the decline in the local steel and stainless steel industries, coupled with a drop in confirmed orders for ferrosilicon and related by-products, means that resuming operations – even at a more favourable tariff – is currently unviable. Read the full media statement here: bit.ly/4eZnJg0
1
12
561
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Judge Motha reprimanded following Solidarity complaint over race-related remarks Solidarity’s Legal Network welcomes the Judicial Conduct Committee’s (JCC) ruling on the complaint against Judge Madlankosi Motha, whose remarks about the race of legal practitioners in a 2024 case attracted widespread attention. According to the ruling, Judge Motha must be issued with a warning not to make similar remarks again. The Gauteng Judge President, Ledwaba, must also reprimand him within 15 days of the ruling. The matter stems from a letter Judge Motha sent to four advocates. In the letter, he demanded an explanation as to why none of the advocates who appeared against one another in a case before the Gauteng High Court concerning black empowerment scorecards was black. Read the full media statement: bit.ly/4zHk2Ed
8
29
939
Ons bou in Afrikaans, en die wêreld neem kennis. Primeshore, wat Suid-Afrikaanse rekeningkundiges met werksgeleenthede in Amerika verbind, het reeds Akademia-gegradueerdes aangestel. Hulle bly in Suid-Afrika en werk aanlyn vir Amerikaanse firmas. Volgens Primeshore kyk al hoe meer firmas na Akademia vir talent. Dit is waarom ons instellings bou: sodat ons jongmense hul volle potensiaal kan bereik en met die bestes ter wêreld kan meeding. Kyk hier! Dr. Dirk Hermann vertel meer.
2
18
4
89
2,074
ʼn Nuwe naam. ʼn Groter visie. Die begin van ʼn beweging. Flip Buys was aan die voorpunt toe die Mynwerkersunie 25 jaar gelede Solidariteit geword het. Ondanks teenstand en onsekerheid het hy die behoefte aan ʼn sterk beweging raakgesien waar die Afrikanergemeenskap ʼn tuiste kon vind. In Die Solidariteit Wêreld vertel hy vir Dirk Hermann meer hieroor. Kyk die episode en gesels saam: bit.ly/4zp60XD
2
21
783
#𝙎𝙩𝙞𝙡𝙒𝙤𝙧𝙙𝙎𝙤𝙣𝙙𝙖𝙜 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees! Romeine 15:13
1
10
573
𝐎𝐫𝐚𝐧𝐣𝐞 𝐃𝐚𝐬: Die goeie nuus is dat Solidariteit gebou is om te bly staan, juis ook wanneer politieke seestrome kom en gaan.
1
14
526
Skoolmaatskaplikewerkers en die kritieke rol wat hulle speel kry geen formele erkenning van die staat nie. Skoolmaatskaplikewerk is veel meer as net ’n beroep binne 'n groter veld. Daar is kinders wat elke dag daarop staatmaak. Bianca Smit verduidelik waarom Solidariteit druk toepas sodat die beroep die professionele erkenning en ondersteuning kan kry wat dit verdien.
1
7
574
PODSENDING: Waarom Solidariteit meer as net ʼn vakbond moes word 25 jaar gelede het die Mynwerkersunie se naam na Solidariteit verander. Hierdie verandering het met heelwat teenstand en onsekerheid gepaardgegaan. In hierdie week se episode gesels Dirk met Flip Buys, wat aan die voorpunt van dié verandering gestaan het. Hulle bespreek hoe die Solidariteit Beweging uit Solidariteit ontstaan het en hoe Flip reeds destyds besef het dat die Afrikanergemeenskap ʼn sterk beweging nodig het waarin mense ʼn tuiste en ʼn gevoel van verbondenheid kan vind. Kyk hier en gesels saam: youtu.be/Qk6pWhCzopE?si=zMQV…
1
7
763
Waarom moes Solidariteit meer as net ʼn vakbond word? ʼn Naamsverandering, teenstand en ʼn groter visie vir die toekoms. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Flip Buys oor die pad van die Mynwerkersunie na Solidariteit en die beweging wat daaruit gegroei het. Kyk en gesels saam: youtu.be/Qk6pWhCzopE
6
20
509
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Kumba Iron Ore wage negotiations reach a deadlock due to leadership failure Wage negotiations between Kumba Iron Ore and four trade unions – Solidarity, NUM, AMCU, and Numsa – have reached a deadlock following five months of talks. The salary increase offers for the first year of the agreement range between 4,5% and 5%, depending on the job level, with increases linked to the Consumer Price Index (CPI) for the second and third years. The company is also offering increases of between 4% and 6% to the housing allowance, as well as an increase of between 3,5% and 4% to the shift allowance. Read the full media statement here: bit.ly/4ektjtc
6
22
1,098