Welkom by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument. Volg ons op facebook.com/afrikaansetaalm… en instagram.com/taalmonument/ of teken in op ons nuusbrief by taalmuseum.co.za/kontak-ons/…
Welcome to the Afrikaans Language Museum and Monument. Follow us on social media above.
taalmonument.co.za
En die wenners is:
Melissa.gouws2803
Nandi Myburgh
Lee-Ashlen Warries
Jasmin Smith
Megan Mitchley
Kontak Stefanie op [email protected] as julle nog nie van haar gehoor het nie. Geluk!
ATM navrae
+27 (0)21 863 0543
+27 (0)76 017 6026 (selfoon/WhatsApp tydens werksure)
80
Swart Vrydag...op Donderdag!
Ulwesihlanu Omnyama! Black Friday!
Beleef 'n unieke konsert op 30 November met Refentse, Elandré én Andriëtte vir slegs R220 per persoon. Kaartjies NOU opraapbaar by quicket.co.za/events/280155-…
Tickets NOW up for grabs!
taalmonument.co.za
WEN! PHUMELELA! WIN!
5 x dubbelkaartjies vir Refentse, Elandré én Andriëtte
HOE?
Gaan na facebook.com/afrikaansetaalm…
Hou van ons kompetisieplasing, deel en merk 2 vriende via Facebook/Instagram
Like our competition post, share and tag 2 friends
B's & V's taalmuseum.co.za
1
47
Vir meer inligting oor al die opwindende geleenthede, konserte en kursusse by die Taalmonument en Taalmuseum, besoek taalmonument.co.za of volg hulle op Facebook.
For more information, visit taalmonument.co.za or follow them on Facebook.
1
40
Volmaanpiekniek ter ere van suiwel by Taalmonument
Met nóg ’n jaar wat einde se kant toe staan, is ’n heerlike lenteaand op die beeldskone Paarlberg die perfekte plek om die ATM se volmaanpiekniek op SATERDAG, 16 NOVEMBER 2024, te vier.
quicket.co.za/events/286688-…
45
Draf en stap op Paarlberg vir goeie doel
Taalmonument gasheer vir pret, gesellig eet en ʼn bietjie sweet
INSKRYWINGS | ENTRIES topevents.co.za/event/taalmo…
---
Jog and walk on Paarl Mountain for good cause
Taalmonument the place for fun, pleasant picnics and a little sweat
Gedigte in die groen - mailchi.mp/taalmuseum/logo-s…
35
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) is verheug om kreatiewe kragte met Klyntji te snoer om ’n keur van hul 2024-zine in die instelling se buitelug Groen Galery uit te stal. Die uitstalling is ook aanlyn beskikbaar by taalmuseum.co.za/wp-content/…
Beleef monumentale aand met Refentse, Elandré én Andriëtte!
30 November 2024, Paarl
Kaartjies quicket.co.za/events/280155-…
Meer taalmuseum.co.za/beleef-monu…
Laat jou gedig die lig sien!
Gewilde skeppende slypskool terug by Taalmonument
SATERDAG, 9 NOVEMBER 2024
taalmuseum.co.za/laat-jou-ge…
32
Alle oë op goddelike Jupiter
Taalmonument gasheer vir Sterrekykpiekniek gewy aan gasreus quicket.co.za/events/284664-….
taalmuseum.co.za/alle-oe-op-…
----------------
All eyes on divine Jupiter
Taalmonument hosts Stargazing picnic dedicated to gas giant
taalmuseum.co.za/all-eyes-on…
Vol program wink by Taalmonument
taalmuseum.co.za/eersdaagse-…
Busy programme to keep you entertained
taalmuseum.co.za/upcoming-ev…
Volg ons | Follow us | Silandeleni
instagram.com/taalmonument/
facebook.com/afrikaansetaalm…
taalmonument.co.za
Maan van melk, nie kaas
Volmaanpiekniek ter ere van suiwel by Taalmonument
SATERDAG, 16 NOVEMBER 2024
taalmuseum.co.za/maan-van-me…
quicket.co.za/events/286688-…
-----
Moon of milk, not cheese
taalmuseum.co.za/moon-of-mil…
quicket.co.za/events/286688-…
Kaartjies nou te koop by quicket.co.za/events/280155-…
INFO: taalmuseum.co.za/beleef-monu…
Tickets now available AT quicket.co.za/events/280155-…
INFO: taalmuseum.co.za/experience-…
Laat jou gedig die lig sien by Taalmonument!
Gewilde skeppende slypskool terug met die geliefde digkunskenner prof Bernard Odendaal op SATERDAG, 9 NOVEMBER 2024.
taalmuseum.co.za/laat-jou-ge…
Ikoon vier 49ste met denim, diamante en musiek
In die aanloop tot die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se 50ste bestaansjaar, is ’n swierige dans op 12 Oktober in die stadsaal aangebied om die instelling se 49ste verjaardag te vier.
FOTO'S BY facebook.com/share/p/n6occHc…
Die Historium Trust, Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) het op 24 Oktober 2024 ’n suksesvolle debatstoernooi aangebied om plaaslike leerders te bemagtig en Afrikaans te bevorder.
taalmuseum.co.za
Dis 'n opwindende tyd wat voorlê by die Afrikaanse Taalmonument wat binnekort 50 jare vier. Bespreek nou vir unieke geleenthede!
mailchi.mp/taalmuseum/logo-s…
Teken in op ons nuusbrief by taalmuseum.co.za/subscribeaf…
1
1
26
Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Saturnus – van nader leer ken tydens die ATM se Sterrekykpiekniek op SATERDAG, 2 NOVEMBER 2024.
taalmuseum.co.za/saturnus-ve…
Saturn to light up Taalmonument
taalmuseum.co.za/saturn-to-l…


























