Welcome to Music Profile Management @GavinEdwards_🤙😎
Book now to make your event a success!
[email protected] / 082 333 7188
2
Stem vir #ADAM!! Go ADAM Go! nitter.cf/huisgenoot/status/9152…
#Tempos2017: Die tyd is amper verby – dis die laaste dag om vir die liedjie van die jaar te stem: https://nitter.cf/t.co/oj7hanNyyd
Baie geluk Louis Van Wyk met jou verjaarsdag! Die musiek bedryf sou leeg wees sonder jou! Hoop jy het 'n wonderlike dag!
BAIE GELUK met jou verjaarsdag @hugoludikADAM! Hoop dis 'n great dag en dat die mense om jou, jou lekker bederf 🎁🎁
1
3
Replying to @BouwerBosch
@BouwerBosch by @DieBlouHondTuis - 22 September.
Bespreek jou kaartjies nou!
Kom kuier saam by Cosave Mica Hardware in Pretroria die 23ste September saam @Pieter_Koen, @Irene_Louise & @SaarkieBand.
Replying to @hykieberg
@hykieberg is Saterdag, 16 Sep by Piet Retief High School
TEMA - "Die Keuse om 'n berg te verskuif"
Kaartjies by : 082 580 1020 / R150
1
#ADAM is Saterdag middag , 16 September by die Proe'toria KlofieFees
by Hoërskool Waterkloof
Kaartjies by tixsa.co.za
1
#ADAM is 16 September In Die Wolke Fees by Hoërskool Noordheuwel
Kaartjies by :
011 954 1032 / [email protected] / R200 pp
Replying to @marnovdmerwe
@marnovdmerwe is more (Vrydag, 15 September) By Standerton Hoëveld Fees
Kaartjies by :
Hompie Kadompie Kleuterskool / 071 610 4862
#ADAM
Saterdag, 9 September : SKW Fields, Windhoek
Kaartjies by Michelle +264 81 1274 856
#ADAM
Vrydag, 8 September : Groot Geraas Fees ; Augrabies
Kaartjies by : Augrabies Akademie 082 382 5896 / 082 382 8596
R100 VW / R50 kind
#ADAM
Donderdag, 7 September : Aasvoël Klub
Kaartjies by 079 796 7975
R120 pp
Sterkte aan Louis van Wyk wat nou in teater is vir sy hand operasie! Ons dink aan jou en glo alles sal goed gaan!
Baie sterkte aan @marnovdmerwe wat in die hospitaal is met bronchitis en long ontsteking. Ons hoop jy word baie vinig gesond! 👩⚕️👨⚕️
Replying to @melindabam
@melindabam is Donderdag aand in Potch by West Acres Center vir 'n lekker dames aand. Kaartjies by westacrescentre.co.za / 083 954 3003
ADAM is ook by die #Hentiesfees (25 Augustus) die aand.
Kaartjies by :
Liza - 00264 8162 63 466
1
Replying to @melindabam
@melindabam & @Irene_Louise is te sien in Hentiesbaai se #Hentiesfees damesoggend hierdie Saterdag (25 Augustus). kontak - 00264 8162 63 466


























