Ek's spyt oor elke liewe verhouding waarin ek al was. Die memories is nie die pyn werd nie. Glad nie
1
andriëtte retweeted
"Ek gaan nêrens heen nie.Ek belowe"
Jy kan nie sulke beloftes maak nie.Gevoelens verander.Jy kan niks daaraan doen nie.
Ek dink dis tyd om my level van sarkasme te daal net sodat ander mense dit ook kan vang en ek nie aleen hoef te lag nie
Die ergste is as jy iemand ignoreer maar hulle gaan nie online om te sien dat jy besig is om hulle te ignoreer nie


