BVHS (@BVHS1902) header
BVHS (@BVHS1902) profile picture

BVHS bied aan elke leerder ’n plekkie onder die son. Hier kry hy/sy die geleentheid om hul volle potensiaal te ontwikkel op verskeie terreine.

Bethlehem, FS
Joined April 2013
Photo by BVHS (@BVHS1902)Photo by BVHS (@BVHS1902)Photo by BVHS (@BVHS1902)Photo by BVHS (@BVHS1902)Photo by BVHS (@BVHS1902)Photo by BVHS (@BVHS1902)
Op 23 April het brawe BVHS-leerders die koue trotseer om bloed te skenk. Hulle het altesaam 52 eenhede geskenk. Trekkertrots!
1
Atletiek: Wynand Swanepoel is hard besig met voorbereiding in Ivoorkus. Sterkte! facebook.com/bvhs1902/videos…
Alle Afrikaanssprekende G7's en voornemende leerders: Meld 17:00 vandag aan. Soos Voortrekker altyd sê: want....dis dis lekker in Voortrekker! Sien jou daar. Navrae: 058-3034006 facebook.com/317148601744666…
Hokkie-uitslae teen Gimnasium: Sien program vir opponente: o/14 B wen 2-0 o/16A wen 5-0 1e seuns verloor 2-0 o/14 A speel gelykop 0-0 2des verloor 1-0 teen Gim 1stes. o/16B wen 5- 1 3des 1-1 2e seuns wen 3-0. Trekkertrots.
Journey through the genres. 'n Weergawe van hartskinders se passie vir jonkwees. Dankie aan elkeen van julle se bydrae en opoffering om 'n sukses te maak van TrekkerBarn2019.
Tydens die S.A. National Aquatic Championships 2019 wat plaasvind vanaf 8 April tot 12 April te Kings Park, Durban het Natalie Landman die B-Finaal op senior vlak gewen met 'n pragtige tyd van 30.90 sekondes op 50m rugslag. Trekkertrots! facebook.com/bvhs1902/videos…
Natalie Landmann - Baan 0. Sy het 7de in die B-Finaal gekom en is algeheel 17de in Senior 50 Flyer in SA. Trekkertrots facebook.com/bvhs1902/videos…
BVHS se Boereverening het vandag by Sonop se jaarlikse veiling gewerk.
Konsertweek breek aan. Koop 'n kaartjie. Navrae 058-3034006
Manie Havenga. Voltooi Ysterman 2019. 13:46:05 1,282nd place out of 1,766 overall. Commitment. Success. facebook.com/bvhs1902/videos…