ek hou daarvan om my tyd te gebruik saam kwaliteit mense, daar is wel min van hulle maar dit is nie belangrik as jy 'n paar goeies het nie.
1
ek verlang na vakansies by die see toe ek 10 jaar oud was, waar ons op reënerige dae soet rooibos tee gemaak het saam botter toastbroodjies.
vandag klaar gemaak met enige iets wat wiskunde aanbetref. daar is huidiglik geen beter gevoel as die idee daarvan nie.
liewe mens, jy is 'n kunswerk, 'n meersterstuk geskep tot die fynste perfeksie. moet nooit ophou in jouself glo nie.
carli huyser. retweeted
ek sal nooit vergeet wat jy aan my gedoen het nie, maar ek sal nooit vir jou wys dat ek onthou nie..
carli huyser. retweeted
"In the instant their lips first met, there was a flicker of something almost electrical..." - #TheGuardian
carli huyser. retweeted
As jy besef hoe maklik ongelukke gebeur sal jy almal so bietjie langer vashou voordat jy vir hulle koebaai sê.
carli huyser. retweeted
“Sit die ligte aan, op jou aanloopbaan, want 'n engel soek 'n plek om in jou hart te land.”
carli huyser. retweeted
Mens kry nie elke dag die kans om iemand se lewe te verander nie. Maar die dag as jy doen, Dit is 'n goeie dag.









