Top Wolf retweeted
Hierdie laaitie het my grootste respek. DIT is n ware man!! Jy is soveel sterkter as daardie afgryslike meisie. Ek wil jou naam ken sodat ek kan sien en geniet wat jy alles in die lewe sal bereik. I salute you young man!!
This Post is from an account that no longer exists. Learn more
Top Wolf retweeted
Hard luck to the Ireland Women on their Six Nations defeat to Wales, but great to see Beibhinn Parsons of Ballinasloe RFC score her first senior international try 🏉
#GrassrootsToGreenShirts ☘️
Top Wolf retweeted
#TodayInMovieHistory (March 16):
#ExitWounds (2001).
18th Anniversary!
The film is based on the book of the same name by John Westermann.
Cast: @SSeagalOfficial, @DMX, @IWashington, @AnthonyAnderson, @MichaelJaiWhite, @RealBillDuke, @JillHennessy, @TomArnold, @EvaMendes.
Top Wolf retweeted
Some girls get into relationships thinkin they dude have to spoil them. A relationships is not based on material gifts
Top Wolf retweeted
Ons oordeel as ons nie verstaan nie.
Ons gooi tou in as die struid te moeilik raak.
Moenie....
God verstaan en sien alles raak!
Top Wolf retweeted
As ek sê ek gaan iets nadink, jy moet weet ek doen nie, want ek vergeet daarvan...
Top Wolf retweeted
Jou swakhede is nie per ongeluk nie. God het hul doelbewus in jou lewe toegelaat om sy krag deur jou duidelik te maak.
Top Wolf retweeted
So, I tell you, whatever you ask for in prayer, believe, that u have received it, & it will be yours ☆ Mark 11:24 Way before #loadshedding
Top Wolf retweeted
Daar bestaan nie so iets soos 'n verhouding wat nie meer werk nie, dit is mense wat ophou daaraan werk.
Top Wolf retweeted
jy kan kies om ongelukkig te wees oor dit wat jy verloor het of gelukkig oor dit wat jy steeds het.
Top Wolf retweeted
Die eerste om jammer te sê is die braafste, die eerste om te vergewe is die sterkste en die eerste om te vergeet is die gelukkigste.
Top Wolf retweeted
Miskien verstaan ek nie die ware betekenis van my lewe nie, maar God weet presies! †
Top Wolf retweeted
As ons almal ons probleme in 'n asblik sou gooi, en ander mense s'n sien, sou ons gou-gou ons s'n terug vat.
























