Pinned Tweet
Ek het 3jaar terug 'n meme gestuur vir die mooiste meisie in my kantoor, want ek wou haar maak lag
Ek trou nou in Julie
Hierdie delivery biker gangs is kort op die hakke van taxi drywers om te kyk wie bestuur die kakste
68
Ek kan seker nie die enigste een wees wat amper niks baat uit hierdie hele Discovery Vitality Drive ding uit nie
1
Regardt Strauss retweeted
Eish, these white people.
Jeppe Train Station in Johannesburg has been reduced to ruins by metal scavengers as many other stations around the province. Video: Timothy Bernard /@AfriNewsAgency
Regardt Strauss retweeted
The world's most expensive sheep was just sold for R8 million | @BISouthAfrica
ow.ly/lKk450Bdl5Z
Die #GlobalCitizenConcert2020 maak mens net weer besef hoe swak van die kunstenaars werklik is









