Die denksentrum vir selfdoen, selfbeskikking, en praktiese federalisme. | The think tank for self-reliance, self-determination, and practical federalism.
Watch!
Dr @Martin_ASFL, head of AfriForum's Institute for Federalism, told Alex Hogg that communities are already doing the state's work – from fighting crime to diplomacy. He pointed out that Citrusdal's farmers, following Washington's decision on Agoa, cannot afford to wait five years for a better election result.
youtube.com/watch?v=I4kSUICz…
Kyk!
Dr. @Martin_ASFL, hoof van AfriForum se Instituut vir Federalisme, het aan Alex Hogg gesê dat gemeenskappe reeds die staat se werk verrig – van misdaadbekamping tot diplomasie. Hy het daarop gewys dat Citrusdal se boere, ná Washington se besluit oor Agoa, nie kan bekostig om vyf jaar te wag vir 'n beter verkiesingsuitslag nie.
youtube.com/watch?v=I4kSUICz…
Vanaf 2017 tot 2020 was hy ook werksaam by die FMF, eers as regsnavorser en daarna as hoof van regsbeleid. Hy is sedert 2018 lid van @AfriForum en het in samewerking met die burgerregteorganisasie navorsing onderneem oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) en rassewetgewing.
“Ek is baie dankbaar teenoor die FMF vir die rol wat die stigting gespeel het in my professionele ontwikkeling en in die onverskrokke bevordering van vryheid in die land. Ek sien uit daarna om in die jare wat kom my bydrae tot die stigting se werk voort te sit,” - @Martin_ASFL