Hanna Charity & Empowerment Foundation retweeted
Pretoria kom ondersteun ons werk in Pretoria met 'n lekker Griekse aand! #hannacharity
Hanna Charity & Empowerment Foundation retweeted
Hersien.
Lees, ontleed & verstaan die Bybel. In 2019 wil ek werklik begin om die Woord van God beter te verstaan. HERSIEN is ‘n moet as dit jou begeerte ook is. Deel hierdie so ver en wyd as moontlik. 🙌🏻 Hierdie sal ons geestelike lewe verryk.
Bybelstudie: youtube.com/playlist?list=PL…
Wie stem saam!!! Dis lekker by die see!!! Sien ons julle daar? @JuneToit
Hanna Charity & Empowerment Foundation retweeted
Moenie hierdie misloop nie!!! 9 Desember KAYA BEACH Pretoria. Ons eerste Afro-Kook event vir #hannacharity Kom ondersteun ons dit gaan amazing wees!!!
Come and join us for one last Fundraiser this year @JennyGriesel @HannaGrobler @JuneToit celebrating #NGO10YEARS quicket.co.za/events/63147-a…
'N massive "shoutout" en dankie vir almal wat ons "posts" RT en "like" sonder julle hulp kan Hanna Charity nie God se opdrag om om te sien na mense in nood help nie #NGO #10jaar #Kersuitreike @ronelbrink @rudimullersa @JuneToit
Hanna Charity & Empowerment Foundation retweeted
Dankie @bobbyvjaarsveld @ronelbrink Arlene vir h vreeslike lekker "fundraiser" by Rafters in Pretoria #10yearsNGO @HannaGrobler @JuneToit
Kom ondersteun die Hanna Charity span Vrydagaand - Kaartjies R100 per persoon @JuneToit @ronelbrink @HannaGrobler
Liewe @GrootFM @Laura_Whi @SusanBotha1 sooooo baie dankie vir die broodjies en heerlike wors waarmee ons gister ons Pikanini in Elandspoort kon bederf!!! Mag julle net so gebless word soos wat julle mooi harte ander bless!!! @JuneToit @HannaGrobler
Ons is sooooo opgewonde oor ons heel eerste funksie in Balito!! #NGO #10jaar #7Hannastasies Well done @HannaGrobler
En ons is aan die gang in Ballito!!! Ondersteun asb as julle in die omgewing is!!! @HannaGrobler @JuneToit
Aaaah @bobbyvjaarsveld @KarlienVanJ @TheMarketingZoo @ronelbrink dankie vir di awesome projek #inmyskoene en dankie Kaap fans vir al die skoene vir ons Wes Kaap @HannaGrobler Stasie!!! #goedheidenguns
Hanna Charity & Empowerment Foundation retweeted
Amper tyd vir In Ons Skoene - Kaapstad met @bobbyvjaarsveld!& @KarlienVanJ by @ArtscapeTheatre 👌
Neem kennis en maak ñ verskil saam @FoundationHanna 👇🏼

























