Give my playlist a listen: CHARLIZE BERG Mix open.spotify.com/playlist/37…
8
MusiekNuus retweeted
Whats Happening in Centurion SA! Ticket sales open now! Whatsappbesprekings: 063 376 4982
MusiekNuus retweeted
We absolutely loved @charlizeberg and @JoBlack_BTG's performances tonight. #SPARJacaCarols🎄
MusiekNuus retweeted
Die #AFRTOP20 geborg deur @WeBuyCars_SA sê welkom terug aan @charlizeberg MEt: Verspoel My
Nuut die week in posisie # 20
⭐️⭐️⭐️
#GROOT20 @GrootFM aangebied deur @SusanBotha1 In #18 is @charlizeberg met "Verspoel my" #GysPitzerMotors [5 weke op Groot20]
MusiekNuus retweeted
music.apple.com/za/album/ver… Lekker luister 🎧
MusiekNuus retweeted
Swanger Charlize Berg verklap geslag van baba no. 2 netwerk24.com/huisgenoot/Bek…
MusiekNuus retweeted
Hier is hy nou! My nuwe musiek video #VerspoelMy youtube.com/watch?v=KiulC-Un…. 🎧🎧🎧🎧🎧🎧🎧🎧
Sexy 😍
New Music Video!
@charlizeberg - Verspoel My
Premiered: 30 October 2020
© 2020 Coleske Artist
#NewMusicVideo #LocalMusic #LoveLocal #SAMusic
youtube.com/watch?v=KiulC-Un…
MusiekNuus retweeted
Nou vir siviele eis teen die rassiste en arbeidsregaksie om hul uit polisie te kry. Polisie sleep voete, maar dit gaan nie help. Deurbraak is dat vals rasklagtes gekriminaliseer is met tronkstraf as straf - deurbraak. Jammer dis opgeskort - hulle verdien om te sit.
SAPD-lede wat lieg oor k-woord: Nog stappe oorweeg maroelamedia.co.za/nuus/sa-n…
MusiekNuus retweeted
SAPD-lede wat lieg oor k-woord: Nog stappe oorweeg maroelamedia.co.za/nuus/sa-n…
MusiekNuus retweeted
Charlize Berg maak oop oor 'besige baba' wat kom netwerk24.com/huisgenoot/Bek…
MusiekNuus retweeted
Wat ‘n amazing speellys en ek is deel daarvan! 👏🏻 Laai dit af hier en luister na #VerspoelMy 🎧⭐️⭐️⭐️ Afrikaans is Groot Amptelike Speellys 🧡 apple.co/34XVpWE
MusiekNuus retweeted
🤩 Ons is bitterlik opgewonde vir komende Vrydag want @charlizeberg se nuwe enkelsnit #VerspoelMy word vrygestel. Jy gaan versot wees daarop. ⏰ Stel ook jou alarm en skakel om 08:00 in, op ons Facebook-blad, vir 'n regstreekse gesprek met Charlize.
MusiekNuus retweeted
#JuliusMalema has his day in court after assaulting a colonel in the @SAPoliceService. On our way to court now! @afriforum wil see to it that justice prevails. No one is above the law, not even @Julius_S_Malema!
#AfriForum @ErnstRoets #Malema #MalemaAssaultCase
MusiekNuus retweeted
Ek kan nie wag om my nuwe enkelsnit “VERSPOEL MY” die 16de Oktober met julle te deel nie!!! Kyk uit vir hom 🧡
#AfrikaansisGroot
Groep Coleske



























