Mizanne Hattingh (@HMizanne) header
Mizanne Hattingh (@HMizanne) profile picture

new at this. probeer studeer by die nwu. apparently help twitter.

Joined November 2019
Ek doen hierdie ding waar ek vir maande lank vergeet ek het Twitter.
1
Ek het eendag kliphard in ‘n vieruur klas gesê: ek kan nou doen met ‘n gin. Almal het omgedraai en gelag. Ek mis daai dag.
1
Ek’t nou net ‘n opstel amper klaar geskryf voor ek besef het dis nie oor die regte teorie nie. As dit nie my lewe beskryf nie, honestly - wat doen?
1
2
Covid-19 lockdown will henceforth be known as the great wine shortage of 2020.
2
Enige iemand met jonger siblings wie jy basically nou moet home school? Oh, just me? Okay.
1
My to-do list lyk nie of dit ooit einde gaan kry nie, maar wat doen ek? Koop Sims 4 ✌🏻
2
Ook, hoekom is daar soveel studente wat nog met die lepeltjie gevoer word? I mean, een van die bozzas op ons whatsappgroup het letterlik gevra of jy US of UK english moet gebruik. Hoe is jy finale jaar my bra?
2
1
5
Luister daar’s ‘n surge van opdragte (my official term daarvoor) vir middel Mei en honestly is dit kak. Nodig, maar kak.
2
Al wat ek soek is ‘n nandos pitatjie, is dit te veel gevra? (Maar ook my kêrel, en ook sushi en nog gin... en miskien ‘n oukraal-cocktail)
1
Het vir die eerste keer since lockdown begin het 8uur gaan slaap. Het 1uur vanoggend wakker geword en kon nie weer slaap nie. Serves me right ✌🏻. #slaapskeduleisgefok
Tydens lockdown het ek ‘n paar goed geleer - een van hulle is aartappels skil. (Moet my nie judge nie, my ouers kook nie so ek het nog nooit geleer nie). Ek het ook geleer hoe om my vingerpunte raak te skil. #ouch
1
4
My boetie het ontdek hy kan shows binge op Showmax en Netflix. Hy is 10 en al wat hy kyk is Power Rangers en iets met die naam Vampirina. Stuur hulp en nog drank (asseblief).
4
Ek het ‘n blog. En ‘n nuwe post. sonskyndigterye.wordpress.co…
1
4
#lockdowndiaries Het my 10 jarige boetie leer skaak speel, en nou begin hy my wen. Would not recommend.
3
Ek kan nou eers vir my koffie maak, weereens, dis al.
1
Die krag is af. Dis al.
1
Mood: Luke van Gilmore Girls.
1
Ek was altyd jaloers op my katte se (gereelde) naps. Not anymore lemme tell ya.
1
1
Wil graag weet wat deur mense se koppe gaan as hulle sekere stories op IG sit. Ek wil nie jou voete sien nie. Ons weet jy doen niks nie, maar hou daardie tone vir jouself.
2
5