Woorde uit die hart (@HartVolWoorde) header
Woorde uit die hart (@HartVolWoorde) profile picture
Joined June 2013
Sien jy alles nou vir dit wat is, of sien jy soveel meer van wat om jou is.
22
14
Tyd is nie jou vriend nie.
1
17
6
Miskien het ek klaar als wat ek wil he.
20
12
Ons het al te veel verloor, ons sal nooit terug kan gaan nie.
10
7
Ek het nogals ongelooflik lief vir jou geraak.
29
13
Moet nie dat sy/haar vorige verhoudings en ex'e jou pla, en maak dat julle verhouding in die drein af gaan nie.
7
3
Net om jou stem te hoor, is genoeg om my te laat beter voel.
31
13
Om iemand te verlang en te weet jy sien daardie persoon eers oor 'n lank tydperk weer. Is definitief die slegste gevoel ooit.
43
15
Ek wil saam jou verdwaal met 'n lugballon, met jou hand gevleg in myne & luister hoe jy vir my met 'n glimlag fluister hoe gelukkig ons is.
67
32
Ek sou die pad terug gevind het na waar ons was, as jy jou beloftes kon hou.
31
14
Pleister vat nie die seer weg, spyt kom te laat vir my eie geveg.
8
6
Krap jy rond in jou siel, vra jy vrae oor verniel.
13
7
Wonder jy soms hoekom jy is soos jy is, waar die doel van die lewe rus.
14
6
By jou wil ek vir altyd bly, vir ontelbare dae.
30
11
Ek wens die prentjies wil uit my kop.
12
1
Ek lê in jou spinnekop-web, vasgevang in jou mooi praatjies.
11
3
Trap sag om my hart sodat jou voetspore nie los 'n vernielde liefdespad.
1
10
2
Jy was sterk genoeg om so ver te kom, jy's sterk genoeg om aan te hou.
1
45
10