
Navrae en Besprekings: [email protected]
MotherCity Cape Town SA
Joined October 2012
- Tweets1.4K
- Following664
- Followers1.4K
- Likes1.2K
Hier is dit nou..... As jy gewonder het of wil weet waar jy van hierdie heerlike sous kan kry teen R35 skakel net die nr. Dis meer as 'n braai sous en jy sal nie weer iets anders wil gebruik by jou braai nie 馃槃馃槃馃馃暫 #eatingtourist #disdjeerlik
1
Hoop ek sien jou Saterdag by Ej's in die Paarl. Sien baie uit!! #blessings 馃榿
What a game!! Well done Bokke ons is super trots ek kan nie anders as om te se Bokbefok!!!!! nie whoooooo!!!!!
2
Vat hom vas pappie!! Ons staan sterk agter julle Bokke #worldcupfinal #strongertogether #blessings 馃憡馃槃
Reopening van Eaglevlei Saterdag 2 November 2019.. World Cup final op grootskerm. Kom eet iets lekker en kuier saam en ek maak musiek vanaf 14h00. Sien jou daar 馃槃
Dankie @Sonskynfees @AltaSorg1 Dit was een groot lekker suksesvolle fees... Met Gees!
Kom ondersteun die Sonskynfees buite Durbanville by Hillcrest Quarry ten bate van die Alta Du Toit Sorgsentrum. Kaartjies is ook by die hekke te koop. Hieronder is die program. Hoop om jou daar te sien!馃槈
#EkWilLeweVirMore #NetSoosDieSneeu
#BietjieMeerAsLiefde ##Toekomsbladsy
Hoop ek sien jou Saterdag 12h10 by die @AltaSorg1. @Sonskynfees .
So begin die voorbereiding vir @KKNKfees 2019!馃榿
Wie sien ek daar?馃槈
Hou my Facebook dop vir my optrede program wat binnekort sal volg.
#KKNK @zarsg #KUIERTUIN #NUWECD 馃搥#NETSOOSDIESNEEU #TOEKOMSBLADSY #OUGEVOELENS
Heerlike naweek agter die rug. Gees by die #HelderbergFees was ongelooflik. Dankie vir almal se ondersteuning en veral @saggystone Breweries vir die groot bederf na die tyd.












