Janine van Niekerk (@Janinevisionpro) header
Janine van Niekerk (@Janinevisionpro) profile picture

Radio & TV presenter/ writer/ MC/ voice overs/ inspirational public speaking etc with Christ focus.

Pretoria
Joined April 2009
Koalisies se moses! Sole2Soul 194 - Mark 9:35 - Eenheid - Wanneer 'n Christen OK is om laaste te wees en almal te dien, dan beveel God Sy seën daarop. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #devotion
18
Ek IS SO trots op my God - Sole2Soul 193 - Rom 1:16 - wie jy dink God is, is 'n duidelike aanduiding of jy Hom enigsins ken of nie. Die verskil is soos dag en nag... @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #devotion #running
15
#Wallpapersvirdielewe - Joh 8:32 - Om jou te herinner om nie meer die leuen te glo nie, maar dit te vervang met die Woord, die waarheid!
43
Toets wat in jou hart leef - Sole2Soul 192 - Deut 8:2 - die toets vind uit of dit nog net kopkennis is, en of Sy weë al in jou hart leef. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #devotion #eindeksamen
10
Om in Sy binnekring te wees - Sole2Soul 191 - Spr 25:2 - Hy vertrou Homself nie aan almal toe nie, Hy openbaar Sy verborgenhede net aan die wat Hom regtig soek. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #youversion #running
15
Jesus maak die golwe vaste grond - Sole2Soul 190 - Matt 14:27 - as jy net veilig speel met die Here, sal jy nooit verbaas word nie! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #devotion #onblusbaar
1
14
Onthou Sy getrouheid as jou bene afval - Sole2Soul 189 - Psalm 34:9 - om vrees te onderbreek, dankbaarheid en geloof te bou - onthou onthou... @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #youversion #devotion
14
As die gevolge net te erg is... Sole2Soul 188 - Spr 16:25 - ons hoop tog maar ons sal die uitsondering wees selfs al weet jy jy jaag aan! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #devotion #running
16
Is jy reg vir hierdie lewe? Sole2Soul 187 - 2 Tim 3:16 - ons almal lyk "fine" tot die lewe tref en ons toe geen Geesfondasie het wat ons regop hou nie! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #devotion
1
22
Ons stem nie uit vrees nie - Sole2Soul 186 - Jes 41:10 - vrees gee jou die illusie dat jy die reg het om af te kyk op ander. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #youversion
1
33
Kan mens LIEF wees vir Sy Woord? Sole2Soul 185 - Ps 119:11 - dis meer as ken en meer as getrou lees... liefhê? Wat dink jy? @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #devotion
18
Dis jy! Jy is die wagter op die muur! Sole2Soul 184 - Jes 62:6 - as die regverdiges wat die Here oproep nie bid nie, wat hou die bose terug? Dis jy daai... @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #devotion #running
26
Stilte is 'n NB luukse! Sole2Soul 183 - Ps 46:10/11 - dis moeilik maar SO die moeite werd om te veg vir 'n bietjie Goddelike stilte perspektief... @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #devotion
23
Hoe om jouself te wen? Sole2Soul 182 - Spr 3:5-6 - wanneer jy in jou eie pad staan, dan maak jy 'n plan! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #devotion #wallpapersvirdielewe #running
26
Elke dag se bietjie tel! Sole2Soul 180 - 2 Tim 3:16 - 'n bietjie per dag is doenbaar en het groter invloed op jou daaglikse werklikheid. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #devotion
10
Jy is geseënd IN DIT! Sole2Soul 178 - Jer 29:5&7 - jy hoef nie eers die huidige omstandighede te oorleef voor jy Sy seën sal ervaar nie, Hy seën jou juis in jou moeilikste tye. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #devotion
29
Give me back my attention!! Sole2Soul 177 - Luke 10:27 - satan uses what works to sever our connection with God and with people, and we let him... @Radiokansel @657AM #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #devotional
13
Jy kan weet dat jy WEET! Sole2Soul 176 - Rut 1:16 - as jy verseker weet wat jy glo is waar, sal Sy Woord, geloof, gebed, dien en liefhé alles meer finaal waar wees in jou hart. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #youversion #youversion
1
1
41
Wanneer dwaasheid soos wysheid voel. Sole2Soul 175 - 1 Kor 3:18-19- die Here moet vir jou meer werklik wees as die wêreld se wysheid, anders sal Sy Gees logika vir jou nooit sin maak nie. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #devotion
22
Harde werk Sy manier of jou manier? Sole2Soul 174 - Luk 5 & Joh 21 - jy kan heelnag self visvang, of wag vir Sy Woord en reg vang wanneer dit saakmaak. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #running #devotion #wallpapersvirdielewe
1
18