Janku Roux (@Janku24) header
Janku Roux (@Janku24) profile picture

Ek is kaal gebore,belowe!!! Ek kan 3hoek mal goed spel! Ekt 3, 3 wiel fietsies! Almal gesteel! Ekt n bruinbeer gestoei,ek het gewen,nes LIEFDE!

Nelspruit
Joined October 2012
Photo by Janku Roux (@Janku24)Photo by Janku Roux (@Janku24)Photo by Janku Roux (@Janku24)Photo by Janku Roux (@Janku24)Photo by Janku Roux (@Janku24)Photo by Janku Roux (@Janku24)Photo by Janku Roux (@Janku24)Photo by Janku Roux (@Janku24)Photo by Janku Roux (@Janku24)Photo by Janku Roux (@Janku24)
laat my verdink in n see van jou,en steeds sal ek dors op jou strand uitspoel
1
4
"in ons eie wereld saam,weet ek dat die tyd stil sal staan"
"Dit is nie so donker as wat dit van ver af lyk nie. Daar is harte wat verstaan as jy nie woorde gebruik nie"
Sonder jou is ek n digter sonder woorde...n sanger sonder akoorde
"Elke aand voor ek gaan slaap,hoop ek soos elke aand dat drome oor jou my wakker hou"
7
4
Sluk jou trane skatebol, want jy is beter. . .
" Laat my na jou soet stem luister terwyl jy trane in my hart fluister"
Hierdie een is vir die aande wat ogende geword het en die vriende wat familie geword het
"n netjiesie geraas ,ons geraamtes kry hul wel verdiende wegkom kaans,om buite hul kasies vas tedans"
laat my verdink in n see van jou,en steeds sal ek dors op jou strand uitspoel
"Ek verstaan beter as wat jy dink, soort soek soort, net die braafste dwase spring oorboort."
1
1
Ek is nie veel van ‘n danser nie, maar ek sal dans as ek dronk genoeg is. - Van Coke Kartel
17
9
"Gebroke harte lê op die vloer, almal se lewens vol leuens gevoer, opsoek na die waarheid op verkeerde plekke"
1
"Luister hoe word kore gebore, as my hormone verloor word, in 'n baarmoeder van note en kraam deur jou oorfone...!!"
jys geseend met die skoonheid van n beeld! Die perfeksie van ons wereld straal deur jou!!
"Ek slaap in my troupak,want as my drome waar word,wil ek gereed wees vir jou"
1
2
Sewintig maal sewe...ek is bitter goed met vergewe, ek bliksem alles met liefde want ek gaan net een keer lewe
Laat my verdrink in n see van jou...en steeds sal ek dors op jou strand uitspoel
9
3
Geseend met die skoonheid van n beeld....die perfeksie van ons wereld straal deur jou!
Stil bly is ook n antwoord...weg kyk is ook sien...