Early morning breakfast and some #Springbok rugby 馃弶馃嚳馃嚘馃嚘馃嚭 #ssrugby
Replying to @5fmtvsa
@TheThabootyShow I'm Listening! Love you Guys!
Skies, jy lewe seker net nog in daardie era waar jou upper case knoppie na elke tweede letter vashaak.
My lewe is soos 'n romantic comedy. Al probleem is dat daar geen romance is nie en dat ek meeste van die tyd net vir my eie grappies lag.
1
1
As jy tussen my en haar moet kies, kies haar eerder.Hoekom? Want as jy my lief gehad het sou sy nie eers n opsie gewees het nie!
1
Liefde is soos skaak: 'n Koning wat bang is hy verloor sy koningin, en die koningin wat alles vir haar koning sal gee..

