Jolly Dolphin is oop vandag vir Yskoue Draughts en die Lekkerste Cocktails... Kom Probeer gerus ons Bacon & Cheeseburger met Chips @ R50 uit die Food Shed....
Kom langarm Vrydae en Saterdae aande van 21:00 tot laat...
Geen onder 18's nie!!
Kom geniet 'n potjie "pool" voor die tyd.
Come and end off the Long Weekend at Jolly Dolphin with some Ice Cold Draughts and enjoy our Burger Special!!!!
MOENIE HIERDIE VERTONING VAN ROBBIE WESSELS MISLOOP NIE. VANAAND 20H00 NET HIER BY JOLLY DOLPHIN....KAARTJIES BESKIKBAAR BY DEUR!!!!
Kaartjies nou te koop by Jolly Dolphin. Maak seker jy mis nie uit nie... facebook.com/jollydolphin/vi…
Moenie vergeet van al ons "shows" hier by Jolly Dolphin nie, kom koop julle kaartjies indien julle dit nog nie gedoen het nie!!
"Burgers, Baskets, Chips" en Rolletjies sal te koop wees by die Foodshed.
Die bier en... facebook.com/jollydolphin/po…
Die naweek is hier so kom maak n draai hier by Jolly Dolphin en geniet n Yskoue Draught of 1 van ons lekker "Cocktails"....Vanaand vanaf 18h00 - 22h00 is dit Happy Hour en Skud jou Biscuit vanaf 21h00.
Kom skoffel Vrydae en Saterdae aande van 21:00 tot laat...(behalwe as hier "shows" is)
Geen onder 18's nie!!
Kom geniet 'n potjie "pool" voor die tyd.
Robbie Wessels volgende Saterdagaand die 20ste April " Live" hier by Jolly Dolphin. Kom Koop jou Kaartjies nou!!! facebook.com/jollydolphin/vi…
Net 10 Dae oor om jou Kaartjies te bespreek vir Robbie Wessels "Live" net hier by Jolly Dolphin... facebook.com/jollydolphin/vi…
Kaartjies nou te koop hier by Jolly Dolphin.Moet dit nie misloop nie!!!!! Kontak 072 428 2611 vir meer besonderhede. facebook.com/jollydolphin/vi…
Daar is niks beter as om jou naweek te begin as by Jolly Dolphin nie. Die Vuurtjie Brand al klaar en 19h00 is dit Lions vs Sharks. Kom Probeer gerus ons nuwe Shooters & Cocktails.....
Book your tickets now for the Big Ladies Night only @ Jolly Dolphin. The PULSE Dancers will entertain you on the evening!!!!
R80p.p (including 1x Free Cocktail)
R120p.p (VIP Seating)
Tickets available at Jolly Dolphin
042 - 293 2624
072 428 2611
Kom dans lekker by Jolly Dolphin elke Vrydag en Saterdag aand van 21:00 tot laat...
Kom geniet 'n potjie pool voor die tyd.
Moenie hierdie Paasnaweek misloop by Jolly Dolphin nie. Bespreek jou Kaartjies nou By 072 428 2611 / 042-2932624

