Marguerite Strydom retweeted
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die pad van die rankiesnare
Ek is verlief op jou kind
Marguerite Strydom retweeted
Partykeer verloor ek net myself
Versmoor ek in die reen en
alles raak weg
Alles raak weg
Marguerite Strydom retweeted
Ek hou my arms om jou,
Ek bid soos ek jou toe vou,
Dat jy nooit ooit my sy sal los nie.
Marguerite Strydom retweeted
My issue is met die NG kerk se liefde vir gay mense wat met 'n voorwaarde kom terwyl Jesus se liefde onvoorwaardelik is....
Marguerite Strydom retweeted
Jy moan oor karre onder water, maar die land lyk al vir die afgelope ruk so?
#dankievirdiereën #Godisgoed
Marguerite Strydom retweeted
die kurwe van haar glimlag het gemaak dat ek eendag God wil ontmoet net om vir Hom dankie te sê
Marguerite Strydom retweeted
ek verloor en vind dikwels my hart op pragtige plekke soos aan die einde van jou wimpers wanneer jy na my kyk of jou dimpels wanneer jy lag
Ek wens elke dag vir dae soos vandag wat ons in die koelte kan sit en menswees,kindwees, doodeenvoudig net ons-wees.
1















