Marje Vosloo (@Maries_2) header
Marje Vosloo (@Maries_2) profile picture

Jesus is my Life!!!!!! Faith-Hope-Love, Believe:) i love Dancing!**=]

South-Africa,Bloemfontein
Joined May 2012
Photo by Marje Vosloo (@Maries_2)Photo by Marje Vosloo (@Maries_2)Photo by Marje Vosloo (@Maries_2)Photo by Marje Vosloo (@Maries_2)Photo by Marje Vosloo (@Maries_2)Photo by Marje Vosloo (@Maries_2)Photo by Marje Vosloo (@Maries_2)Photo by Marje Vosloo (@Maries_2)
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek… bible.com/5/isa.41.10.afr53
Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ’n regverdige het gro… bible.com/5/jas.5.16.afr53
As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word;… bible.com/5/rom.10.9.afr53
Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou; bible.com/5/heb.10.23.afr53
Loof die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid; bible.com/5/1ch.16.34.afr53
U is my skuilplek en my skild; op u woord wag ek. bible.com/5/psa.119.114.afr5…
en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verk… bible.com/5/2ch.7.14.afr53
WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? bible.com/5/rom.8.31.afr53
En mag die God van lydsaamheid en bemoediging aan julle gee om eensgesind onder mekaar te wees ooreenkomstig die wil… bible.com/5/rom.15.5.afr53
Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. Hy wat in sy vlees s… bible.com/5/gal.6.7.afr53
Want alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid van die mens soos ’n blom van die gras. Die gras verdor en sy bl… bible.com/5/1pe.1.24.afr53
Want alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid van die mens soos ’n blom van die gras. Die gras verdor en sy bl… bible.com/5/1pe.1.24.afr53
In plaas van julle skande ontvang julle ’n dubbele deel; en in plaas van die smaad sal hulle jubel oor hul deel. Daa… bible.com/5/isa.61.7.afr53
WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhe… bible.com/5/tit.2.11.afr53
En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar di… bible.com/5/php.1.9.afr53
En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie. bible.com/5/jhn.1.5.afr53
Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit. Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout bes… bible.com/5/col.4.5.afr53