Gert-Johan Coetzee se fyngeur, #DoublePlatinum word vanaand bekendgestel by #Skinscosmetics in Sandton City #ZebraSquare @rooi_rose @caxmag – at Sandton, South Africa
Martie Pansegrouw retweeted
Eerskomende Maandag op die rakke: En só skop ons 2020 in styl af! Die mooie Rolanda Marais en die o-so-stylvolle Anna-Mart Van der Merwe is ons Januarie 2020 voorbladgesigte.
@rolandamarais – at Johannesburg, South Africa
Martie Pansegrouw retweeted
Babylonstoren se skouspelagtige speserytuin, kompleet met aromatiese plante, groen palmbome en tropiese visse, is die nuutste toevoeging tot dié bekende Kaapse Wynlandgoed.
#SpiceGarden #Babylonstoren #WesternCape
@babylonstoren – at Randburg, South Africa
Martie Pansegrouw retweeted
#babylonstoren die heerlikste gesondste Kersete wat ek as gesondheidsredakteur nog gehad het! Sjoe, sjoe, sjoe!
Faan hou my vonkelwyn vas in die sitkamer. Ek raak nou regtig opgewonde! #thebluetrainsa @rooirose @caxmag
2
Vanaand herleef ek weer die vaart van ‘n leeftyd, dankie! #choosetocruise @brandcartel @Cruisesint @rooi_rose @caxmag @CafeDelSol1
1
Ons proe nou die Tamuka koffie van Zimbabwe #Nespresso #RevivingOrigins @rooi_rose @caxmag – at Sandton, South Africa
Nespresso stel vanoggend hul Reviving Origins bekend by 7 in Hyde Park #sourcingorigins @rooi_rose @caxmag























