teapawt
$
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
passievol verlief op ons taal ♡
Klerksdorp♡
Joined November 2013
Tweets
1K
Following
32
Followers
1.6K
Likes
5
Tweets
All
Posts
Sort by
Most recent
Popular
Tweets & Replies
Reposts
Media
Search
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
27 Oct 2014
Ek gaan dit nie forseer nie, maar ek gaan ook nie my gevoelens keer nie
Translate post
2
2
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
27 Oct 2014
Ek wou nog altyd weet hoe jou hartklop voel en jou lippe proe.
Translate post
3
4
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
27 Oct 2014
Daar's iets in jou oë wat my rustig maak. En ek dink dis tyd dat ons rustig raak.♡
Translate post
3
3
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
7 Sep 2014
Die een ding wat die lewe my vandag geleer het is om op te hou wonder oor wat dalk mag kom en aan te hou werk aan wat jy wil hê moet kom♡
Translate post
8
2
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
3 Sep 2014
Aan die anderkant van jou gedagtes sal ek jou gaan uit haal.
Translate post
1
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
3 Sep 2014
Ek't my siel gespaar vir iemand soos jy.
Translate post
1
4
3
Piesang_Stoff♡ retweeted
Sielvolle_Afrikaans
@SielvolleA
29 Aug 2014
Die Here se woord is die biografie waarop ek my lewe wil skryf :)
2
8
7
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
8 Aug 2014
Loop kaalvoet. Niemand kyk nie
Translate post
1
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
8 Aug 2014
1
1
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
28 Jul 2014
Dis die laat wakker lê sessies wat jou meer bewus maak van die werklike belangrike mense in jou lewe
Translate post
6
2
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
26 Jul 2014
Verskoon my vir wat ek se ,maar vir nog meer wat ek wens.
Translate post
3
1
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
20 Jul 2014
En ek, ek lees jou gedagtes. Ek voel al jou seer.Dit alles wat reg is, dit wil ek jou graag leer.♡
Translate post
4
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
19 Jul 2014
Ek was jonk van gees. En jou woorde. Saam met liefde aan my hart gekleef♡
Translate post
1
1
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
19 Jul 2014
What a slut! Haha
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
13 Jul 2014
Ek gee my beste . Net partykeer♡
1
1
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
13 Jul 2014
ek sal die een wees wat jou hand bly vas hou ♡
2
1
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
13 Jul 2014
As liefde reg is.. Hoekom voel dit dan so verkeerd..♡
Translate post
2
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
13 Jul 2014
Ons het opgegee op dit wat was.. ♡
Translate post
3
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
24 Jun 2014
3
2
Piesang_Stoff♡
@Net_lerieke
12 Jun 2014
1
Load more