Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers) header
Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers) profile picture

Op Woensdag 29 Julie, in die naelbytfinaal van @kykNETtv se realiteitsprogram, #Kwarantyn, is @SpanLeRoux as die wenners aangewys. #SpanScheepers

South Africa
Joined June 2020
Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)Photo by Scheepers-Familie Kwarantyn (@SpanScheepers)
Baie geluk aan #SpanLeRoux wat vanaand wegstap as #Kwarantyn wenners. #SpanScheepers het ook ’n ongelooflike R156 000 se prys wat hulle vanaand huis toe vat. .@kykNETtv
2
4
1
29
‼ AUSTIN SE EERSTE ONLINE SHOW IS HIER 🔥 🔥 #SpanScheepers Sondag, 13 September @ 15H00 Kaartjies 👉 bit.ly/3iWwQim
1
2
22
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
#KLOP: ‼️ VANAAND OP KLOP ‼️ Is julle gereed om Kwarantyn se Caryn en Austin weer te sien? En ons gaan loer weer in by Jordan Brooks! 😍😍 Jy wil dit nie misloop nie. @KoLatOnsPraat
2
5
1
15
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
5
4
2
31
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
KYK: Scheepers-familie van 'Kwarantyn' dans op gewilde 'Jerusalema'-liedjie bit.ly/31tXNCD #JacaDrive #Jerusalema @kykNETtv
4
1
27
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🙋‍♂️🙋 Ons vat ✋ met die #SpanScheepers en #SpanLeRoux oomblikke nadat die wenners én naaswenners aangekondig is. 👇

3
2
30
#Kwarantyn: Daar is’n kombuis vol sjefs wat agter die skerms aan die kook was om hierdie 5 ster produksie daagliks vir julle op te dis. #SpanScheepers #SpanLeRoux .@kykNETtv .@Cecilbarry10 .@Junkieflo
11
#Kwarantyn: HECTIC hoe baie ons verlief geraak het op die bol energie. Caryn Cloete is beslis ’n naam wat niemand gaan vergeet nie. #PurpleSquad 💜#SpanScheepers .@kykNETtv
7
7
46
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🙌🙌 Vir ou laas 'n familiefoto op die stel wat ons almal se harte gesteel het oor die laaste 7 weke. Baie geluk aan beide families. #SpanLeRoux #SpanScheepers
9
12
2
62
#Kwarantyn: Ons vat vyf met Kurt Darren oor onder meer die wenspan en naaswenners. #SpanLeRoux #SpanScheepers .@kykNETtv
5
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🎥📺 Is julle besig om die finale van Kwarantyn saam met ons te kyk? Ons is regstreeks op kykNET (kanaal 144), kom kuier saam. #SpanScheepers #SpanLeRoux
1
4
22
#Kwarantyn: 🤫 Almal, lyk besig. Die baas is hier. Wie kan sien watter van op daardie lyn geskryf staan? #SpanScheepers #SpanLeRoux .@kykNETtv
2
1
7
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
Ek wonder watter span gaan dit wees... #SpanLeRoux of #SpanScheepers @kykNETtv
#Kwarantyn: 👀👀 Natuurlik doen ons! Onthou om saam te kyk vanaand om 20:00 regstreeks op kykNET (kanaal 144) vir die finale. #SpanScheepers #SpanLeRoux
3
4
1
15
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🛳️⚓ Jy het reg gehoor, ja. Die boot vertrek om 20:00 en die kaptein het iets op die hart: 👉 bit.ly/3hL0yWO
6
19
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
🤔💭 Kan jy raai wie vanaand by #SpanLeRoux en #SpanScheepers kom kuier? Skakel in om 20:00 op @DStv-kanaal 144 om uit te vind en volg al die aksie hier: 👉 bit.ly/2Bh6OGb
4
2
1
14
#Kwarantyn: 💦 Die Opsigter het dit geniet om die spanne so nou en dan in die swembad te kry, maar op die laaste dag het almal saam ingespring. #SpanScheepers #SpanLeRoux .@kykNETtv
1
2
12
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 💆‍♂️💆💅 Sjoe, dit was nou 'n lekker bederf. Sal julle #SpanScheepers se spa besoek? #SpanLeRoux .@kykNETtv
1
17
Scheepers-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🔥🔥🔥 Uiteindelik, na 49 dae en 49 nagte... RT as jy net so dankbaar soos ons is. bit.ly/2Bh6OGb
2
7
20