Inkkolle & Irisse (@SwartIris) header
Inkkolle & Irisse (@SwartIris) profile picture

my inspirasie bevlek my gedagtes soos inkkolle♡

Joined February 2014
Photo by Inkkolle & Irisse (@SwartIris)Photo by Inkkolle & Irisse (@SwartIris)Photo by Inkkolle & Irisse (@SwartIris)Photo by Inkkolle & Irisse (@SwartIris)Photo by Inkkolle & Irisse (@SwartIris)Photo by Inkkolle & Irisse (@SwartIris)Photo by Inkkolle & Irisse (@SwartIris)
En so word die oë rooi en die trane lê vlak♡.
9
6
Inkkolle & Irisse retweeted
selfs jou trane is pragtig. dit is soos om na die see te kyk deur jou gunsteling venster wanneer dit reën
13
12
Inkkolle & Irisse retweeted
'n Enkeling beteken 'n persoon op sy eie. Dis sy keuse.
4
3
Inkkolle & Irisse retweeted
"Wag vir 'n liefde wat die engele jaloers sal maak."
1
10
12
Maybe, like some violins in the background playing sad music while the world goes up in flames. Oh and a cello too.
5
11
Inkkolle & Irisse retweeted
If there's ever a brand to wear while debating/denying the extravagance of #Nkandla, it's @LouisVuitton_ZA
3
22
9
Lyk my Koshuis 9 is passievol oor meer as net gras🌾 #ser15 #cheapseats
20 futuristic ninjas het in my hart in gesneaky-sneak. Hulle nunchucks sit nou nog vas in my aorta. Bitterlik puik manne👌 #ser15
Manssêr is die beste. Hopelik verdwyn die manne se klere soos n drol op n komposhoop. #ser15
Jou growwe stem in die vroeg-oggend is soos skuurpapier teen my siel♡
14
10
Heel harte kweek heel huwelike♡.
9
2