Time to upgrade that 💻? 😉
@ASUS_za has you covered! Purpose driven engineering at its finest. The ASUS Zenbook is an intuitive extension of your inner power to summon the incredible from within.
#ZenbookSLaunch #ZenbookS #Windows11 @asus_za
Learn more: asus.com/za/laptops/for-home…
Geluk @kykNETtv met die groot 18! Hier is ek op 18, eerstejaar op die @theNWU Pukke, met my sussie wat kom loer het of ek ontgroening oorleef...Ek dink julle lyk beter! Bygesê, dit was jool en ek was effe hoog op @redbull #kykNETIsMondig
Well done aan @Neil5Powell en die @Blitzboks in Parys! Kampioene van die @Paris7s en Wêreldkampioene van die @WorldRugby7s reeks! #proudlySA
Die @JagveldFliek span is oppad Welkom toe!! Sien julle by @numetrothestrip vanaand 20:00!! @FreshFlieks @neelsvjaarsveld @MeyerDeon
Great dag saam met @AramexSA en @4CousinsWine by @kelfords se Ford Fest om bietjie @JagveldFliek te bemark!
Replying to @ronelbrink
@danroodt soos gewoonlik het jy die kat aan die stert beet. Hierdie is aan wie Wayde sy wen opgedra het.
Mr @RyanOConnorZA does this add to my credentials? (From the set of the new @MeyerDeon film we just finished) @KFMza











