Die VF Plus gaan druk uitoefen vir die streng afdwinging van die hofbevel teen die Dipaleseng-plaaslike munisipaliteit oor dienslewering.
Inwoners behoort nie langer die gevolge van swak bestuur, gebrekkige dienslewering en omgewingsverwaarlosing te dra nie.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/3zeaf4yj
The Freedom Front Plus (VF Plus) is pressing for the enforcement of the court order against the Dipaleseng Local Municipality regarding service delivery.
Residents should not have to bear the brunt of poor governance, inadequate service delivery and environmental decline. tinyurl.com/3zeaf4yj
Die VF Plus het saam met plaaslike grondeienaars en inwoners van Moorreesburg formeel beswaar aangeteken teen die voorgestelde hersonering van verskeie erwe in Hooikraal vir die oprigting van ’n sonplaas, battery-energiebergingsfasiliteit en datasentrum.
Die aansoek behels die hersonering van die betrokke erwe vanaf residensieel na ’n spesiale sone.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/muczkr23
’N TITEL ALLEEN MAAK JOU NIE ’N LEIER NIE!👏
Dit is tyd vir die regte mense in die regte poste. Mense moet op meriete aangestel word sodat hulle die werk kan doen wat van hulle verwag word.
🗳️ Maak seker jy gaan stem op 4 November. Ons toekoms is te belangrik om die besluit aan ander oor te laat. Maak die VF Plus sterker in JOU munisipaliteit. #StemVFPlus #DisOnsTyd #GroenGaanDitDoen
❗️Vote VF Plus on ALL the ballots!❗️🗳️ Vote VF Plus in this election!
❗️Stem VF PLUS op AL die stembriewe!❗️🗳️ Stem hierdie verkiesing beslis VF Plus!
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
#AnotherFarmAttack #RuralSafetyNotAddressed There was a farm attack between Ventersdorp and Potchrfstroom at 11h00 today. Farmer severely tortured and shot twice. Still fighting for his life. Statement will follow shortly @maroelamedia @Netwerk24 @IOL @USAmbRSA @elonmusk
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
DKD EN SAAI VAT HANDE: KOS SONDER KOSTE
Die departement van korrektiewe dienste en @Saai_org het vandag ’n memorandum van verstandhouding onderteken om die departement se landbouproduksie te optimaliseer.
Die memorandum baan die weg vir ’n vennootskap met ’n langtermyndoelwit, naamlik om oplossings te vind vir drie belangrike aspekte: voedselproduksie, rehabilitasie en herintegrasie.
Ingevolge die vennootskap sal Saai sonder enige koste vir die departement tegniese raad en ondersteuning aan departementele plase verskaf en sy landboukundigheid aan die departement oordra. Kern tot die ooreenkoms is dat geen geld tussen die partye hande sal ruil nie.
Die vennootskap begin as ’n loodsprojek van twaalf maande by ses korrektiewe sentrums in Gauteng, Noordwes en die Vrystaat, naamlik Leeuwkop, Zonderwater, Baviaanspoort, Losperfontein, Groenpunt en Grootvlei. Saai sal elke sentrum se grond, water en infrastruktuur evalueer en ’n ontwikkelingsplan opstel wat die spesifieke sentrums se behoeftes aanspreek. Die resultate, onder meer voedselproduksie, besparings en aantal gevangenes wat opgelei word, sal gemeet word om te bepaal of die model na ander sentrums uitgebrei kan word.
Verhoogde landbouproduksie beteken dat minder voedsel vir gevangenes aangekoop hoef te word, wat verdere besparings vir die belastingbetaler teweegbring. Die doel is dat fasiliteite sover moontlik selfonderhoudend moet wees.
Die vennootskap bied ook aan lae-risiko gevangenes die geleentheid om praktiese ervaring en vaardighede op te doen en erkende, geakkrediteerde opleiding te ontvang. Daardeur staan hulle ná hul vrylating ’n beter kans om werk te vind. Dit is ook ’n direkte belegging in die veiligheid van die gemeenskappe waarheen gevangenes terugkeer, omdat die risiko van heroortreding daardeur verlaag word.
Die visie is dat gevangenes soveel moontlik van hul eie voedsel produseer, beter gerehabiliteer word en ná hul vrylating as ’n wetsgehoorsame burger in gemeenskappe opgeneem word.
During a special council meeting, the Freedom Front Plus (VF Plus) voted against the Mangaung Metro's proposed recess between 28 October and 3 November.
The party is not opposed to having a recess during the election period. The issue is that the ANC has once again failed to meet important municipal deadlines and now wants to shift the current Council’s responsibilities onto the new Council.
_______________
Die VF Plus het tydens gister se spesiale raadsvergadering teen die Mangaung-metro se voorgestelde reses van 28 Oktober tot 3 November gestem.
Die party is nie gekant teen ’n reses gedurende die verkiesingstydperk nie. Die beswaar is dat die ANC weereens versuim om belangrike munisipale sperdatums na te kom en nou die huidige raad se verpligtinge op die inkomende raad wil afskuif.
_____________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/mryf6rdy
💵 Time for your tax money to work for YOU! | Tyd dat jou belastinggeld vir JOU werk! 💵
Due to the high cost of living, most ratepayers are finding it increasingly hard to pay rates and taxes. So, the money they do pay should not go towards funding unproductive municipal expenditure, but every cent should
be wisely spent.
Die meeste belastingbetalers is weens die hoë lewenskoste al hoe minder in staat om belastings en tariewe te betaal. Daarom moet dit wat betaal word nie onproduktiewe munisipale uitgawes befonds nie, maar moet elke sent oordeelkundig bestee word.
The Freedom Front Plus (VF Plus) will not be intimidated by seemingly deliberate and coordinated efforts to remove as many of the party’s campaign and candidate posters as possible across Ekurhuleni just before the elections.
The party is experiencing similar problems countrywide.
_______________
Die VF Plus sal hom nie laat intimideer deur 'n skynbaar doelbewuste, gekoördineerde poging om soveel moontlik van die party se veldtog- en kandidaatborde regoor Ekurhuleni so kort voor die verkiesing te verwyder nie.
Die party ervaar soortgelyke probleme regoor die land.
______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/5c3dsty5
The Freedom Front Plus (VF Plus) today lodged a formal complaint with the Gauteng MEC for Environmental Affairs, Evan Botha, and is demanding an immediate investigation into frequent fires at a compost manufacturing site in Station Street, Lewisham, Mogale City.
The suffocating smoke and unbearable stench emanating from the premises are causing severe discomfort for many Krugersdorp residents. No community should be exposed to such health and environmental risks. tinyurl.com/nzjxn3m6
‘n Man veg in ‘n hospitaal in Potchefstroom om sy lewe ná ‘n buitengewoon wrede plaasaanval tussen Potchefstroom en Ventersdorp en die VF Plus se meegevoel en gebede gaan uit na die slagoffer, mnr. Donovan Marx, en sy naasbestaandes.
Die besonderhede van die marteling van mnr. Marx is só ontstellend dat die VF Plus nie die besonderhede daaroor bekend wil maak nie. Hy is ook van agter in die rug geskiet en dokters het vanoggend nog probeer om die koeël te verwyder.
_______________
A man is fighting for his life in a hospital in Potchefstroom after an exceptionally brutal farm attack between Potchefstroom and Ventersdorp, and the Freedom Front Plus (VF Plus) offers its deepest condolences and prayers to the victim, Mr Donovan Marx, and his next of kin.
The details of how Mr Marx was tortured are so disturbing that the Freedom Front Plus does not wish to make them public. He was also shot in the back; doctors were still trying to remove the bullet this morning.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/2d9tshyp
Regstellende stappe moet dringend geneem word om dienslewering in die Ditsobotla-plaaslike munisipaliteit te herstel.
Die VF Plus het daarop aangedring tydens 'n vergadering met dr. Khotso de Wee, hoof van goeie regering en institusionele ontwikkeling van die nasionale ingrypingspan (NCR) in dié munisipaliteit.
______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/5x37y7r4
Remedial steps to restore service delivery in the Ditsobotla Local Municipality must urgently be taken.
The Freedom Front Plus (VF Plus) insisted on it during a meeting with Dr Khotso de Wee, the Head of Good Governance and Institutional Development of the National Cabinet Representative (NCR) deployed in the Municipality. tinyurl.com/5x37y7r4
Remedial steps to restore service delivery in the Ditsobotla Local Municipality must urgently be taken.
The Freedom Front Plus (VF Plus) insisted on it during a meeting with Dr Khotso de Wee, the Head of Good Governance and Institutional Development of the National Cabinet Representative (NCR) deployed in the Municipality. tinyurl.com/5x37y7r4
Die jarelange wanbestuur en infrastruktuur-ineenstorting onder die ANC-beheerde Lesedi-plaaslike munisipaliteit (Heidelberg, Ratanda, Devon) het veroorsaak dat die Devon-watersuiweringsaanleg jare reeds buite werking is.
Onverwerkte riool vloei regstreeks in plaasdamme en riviere in, met die gevolg dat visse vrek en vee ernstig siek word.
________________
The Devon wastewater treatment works has been non-operational for years due to mismanagement and infrastructure decay in the ANC-controlled Lesedi Local Municipality (Heidelberg, Ratanda and Devon).
Untreated sewage is flowing directly into farm dams and rivers, causing fish to die and livestock to become seriously ill.
________________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/3suzhptd




















