Your Travel Guide retweeted
Replying to @YTGSA
@YTGSA @GerrieOfficial @nissanza @kykNETtv. Jul vra nog?Ek oorgeniet dit altyd! Daardie mensie van my weet hoe,hy mag maar!
Your Travel Guide retweeted
Replying to @YTGSA
@YTGSA @GerrieOfficial @nissanza #leefjoureis #Zimbabwe ABCDEFGHIJKLMNOPQRSTUVWXYZ.Stuur hele alfabet,het nie woorde,geniet dit intens!
Your Travel Guide retweeted
Replying to @nissanza
@nissanza @GerrieOfficial @kykNETtv @YTGSA Hoop ons gaan nog baie,saam @Leef_jou_reis rond reis.Dis n belewenis om saam jul te kan reis!
Your Travel Guide retweeted
Hier wa ek nou is brand n bosveld vuur , die @nissanza is gepak en wag n ongelooflike Leef Jou Reis op ons @kykNETtv @YTGSA #krugerwildtuin
Your Travel Guide retweeted
"See the delights of Zimbabwe – Durban to Victoria Falls in two hours!" Gertrude Khosa #INDABA2013 ow.ly/kWA0Z
Your Travel Guide retweeted
Hier's 'n voorskou van wat kom... fb.me/2hB65xwE6
Your Travel Guide retweeted
Die reaksie op ons eerste uitsending van Leef jou Reis was onbeskryflik en ongelooflik! Baie dankie aan almal wat... fb.me/15iCsssAa
Your Travel Guide retweeted
Leef jou reis is kykNET se nuwe reisprogram wat Vrydag om 19:30 begin. Die eerste bestemming waarheen Gerrie... fb.me/HD1QSJLB
Your Travel Guide retweeted
Dis n stad wat op water gebou is en waar jy op Gondolas rondvaar...en waar Casanova die vrouens verlei het! Ons... fb.me/1jQRRKAie
Your Travel Guide retweeted
Leef jou Reis met Gerrie Pretorius is kykNET se splinternuwe en eerste internasionale reisprogram wat op Vrydag 5... fb.me/MXY3nxyA
Your Travel Guide retweeted
Groete vanuit Parys , vanaand op die spyskaarts is paddaboutjies en die legendariese Moulin Rouge , geboorteplek... fb.me/2wciYTUbC
Your Travel Guide retweeted
Replying to @YTGSA
@YTGSA Wees verseker die is n reis saam met @GerrieOfficial wat ek vir niks te wereld sal mis loop nie! Myself gom ek vas voor @kykNETtv
Your Travel Guide retweeted
Replying to @steve_hofmeyr
@steve_hofmeyr hou Vrydag, 22 Maart 2013 konsert by L/s Mayville. Kom kuier saam. R120 @ volwassenes, R80 @ H/s kinders, R50 @ L/s kinders






