Ané Badenhorst (@anebadenhorst) profile picture
Joined February 2013
Ané Badenhorst retweeted
#snaaksvirmy : Ons praat altyd oor " Viraltyd Jonk " _ En dan droom ons oor " Eendag as ons Groot is. "
2
1
Ané Badenhorst retweeted
Dis die manier hoe jy my vashou. Ek hou van dit, dalk te veel.
Ané Badenhorst retweeted
Mooi woorde is nie altyd waar nie - ware woorde is nie altyd mooi nie..
4
1
Ané Badenhorst retweeted
Being loved. . . I like that shit <3 @anebadenhorst
"@Disnetmal: "Stier my i piek?" Nee sjoe kan ek nie liewer vir jou 'n IK stuur nie ??"
4
1
Ané Badenhorst retweeted
Rose is rooi, laventel is blou. Eendag as ek groot is trou en met jou.
1
17
7
Ané Badenhorst retweeted
Replying to @anebadenhorst
@anebadenhorst | Love #Patatsous se tweets.. Die BESTE.. ♥ ⌣̈ ...
Ané Badenhorst retweeted
Die mooiste ding, is 'n ou met 'n mooi hart.
1
30
3
Ané Badenhorst retweeted
Vat daardie gebreekte vlerke en leer om te vlieg.
7
1
Ané Badenhorst retweeted
Mense gaan jou teleurstel. Ek verstaan dit. Maar wat as jy eendag wakker word en besef jy's die teleurstelling?
38
11
Ané Badenhorst retweeted
Meisies, die punt van tan is nie om te lyk asof jy pas uit 'n swembad vol Dorito's geklim het nie..
Ané Badenhorst retweeted
As jy opstaan onthou asseblief om jou masker op te sit, ek wil nou nie heeldag in jou regte gesig vaskyk nie.
Ané Badenhorst retweeted
"Dit is nie liefde nie... Jy is los & hy is desperaat." :)
Ané Badenhorst retweeted
Jy moet altyd probeer om te vergeet, wat jy van my weet.
5
2
Ané Badenhorst retweeted
Eks jammer het my rug jou mes seer gemaak?
Sit jou hart in die hande van God en Hy sit dit in die hande van iemand wie Hy dink dit verdien.
77
20
Ané Badenhorst retweeted
'n Ware sterk mens, is die een wat sy oë toe knyp & jou stukkende deeltjies op tel.
16
2
I'd advise you to go and buy a new personality, but you're too poor to even pay attention, so I'll just shut up.
Hoe gym mense? My arms word seer net om my hare in 'n pony te sit
24
9
Ané Badenhorst retweeted
"I'm not afraid of death, it's the stake one puts up to play the game of life."