Film van ons Boere Dag wat deur Overberg Agri in Bredasdorp gehuisvestig was - welgedaan aan Overberg vir 'n suksevolle dag! #CLAASSA#CLAAS#AXION930#AXION900#ARION620
Prente van ons Boere Dag wat deur Overberg Agri in Bredasdorp gehuisvestig was - welgedaan aan Overberg vir 'n suksevolle dag! #CLAASSA#CLAAS#AXION930#AXION900#ARION620
WEN!! WEN!! WEN!!
CLAAS SA is LIVE op Instagram
en Twitter …..
Om te kwalifiseer om 1 van die 3 CLAAS pryse te wen moet jy:
1. tenminste een van die volgende follow:
- CLAAS.SA op Instagram
-CLAAS_SA op Twitter
2.Ons Facebook Page LIKE
3.Hierdie Retweet