Kwêla (@kykNETKwela) header
Kwêla (@kykNETKwela) profile picture

Kwêla vertel sedert 1999 eg Suid-Afrikaanse stories oor almal van Jan Alleman tot Ikoon. Kom kuier elke Woensdag om 19:30 saam met Coenie en die span op kykNET.

Suidpunt van Afrika - DStv 144
Joined February 2009
Photo by Kwêla (@kykNETKwela)Photo by Kwêla (@kykNETKwela)Photo by Kwêla (@kykNETKwela)Photo by Kwêla (@kykNETKwela)Photo by Kwêla (@kykNETKwela)
Replying to @kykNETKwela
@kykNETKwela Baie dankie aan die Kwelaspan - spesifiek Simone, Shemane, Wim en Johannes. voel geeerd om deel te wees van die laaste Episode!
2
5
Die sanger, @BrandonOctober, het Woensdagaand in die @kykNETKwela-ateljee gekuier en gesels oor die lewe na Idols: bit.ly/1dQiesk
1
2
2
Die pianis @RoccodeVilliers se nuutste CD Countrykeys klink anders as waaraan sy aanhangers gewoont is. bit.ly/1jPWdh0 @kykNETKwela
1
2
2
Baie dankie vir 'n lekker onderhoud. Lekker om jou weer te sien Coenie. Tot volgende keer...@kykNETKwela @CoeniedVilliers @kykNETtv"
2
4
Vanaand se program is baie spesiaal vir die hele span by PCP! @kykNETtv @CoeniedVilliers
2
4
Hoe lyk 'n tipiese dag in my lewe? Ek praat vanaand met @CoeniedVilliers op @kykNETKwela @kykNETtv"
2
2
Brandon October het gehore by die Woordfees vermaak in die musiekproduksie, iVrede. Op @kykNETKwela vertel hy meer: bit.ly/1llftr2
1
1
Vanaand 19:30 Pieter Cilliers Prod. se heel laaste @kykNETKwela met o.m. skilder @MicheleNigrini. SO trots om deel te kon wees, DANKIE PCP!!
4
3
Unfortunately I had to cancel being a guest on @kykNETKwela tonight so that I could cover the #Griekwastad trial. Looked forward to it :( – at Kimberley, South Africa
6
3
2
Die oud-sielkunde dosent van @StellenboschUni Gerrie Smit vertel vir Suzaan van die rol wat hy in arm gemeenskappe speel. @kykNETtv
2
Terence & Ingrid Parkin is mense wat werklik 'n verskil maak! Reynard kuier hierdie week by hulle! @kykNETtv
1
1
Ons kuier hierdie week by die bekroonde skilder @MicheleNigrini @kykNETtv
1
1
Waarmee hou @BrandonOctober homself deesdae besig? Hy vertel Woensdagaand vir @CoeniedVilliers, moet dit nie mis nie! @kykNETtv
2
1
Replying to @CorneKrige6
“@CorneKrige6: O ja, ek"s op @kykNETKwela vannaand net na 8.”well done mooi oorgekom yster
1
3
1
Great onderhoud op @kykNETKwela @CorneKrige6 Jou leierskapstyl is inspirerend!
1
2
Vanaand se program begin oor 'n paar minute... Moet dit nie misloop nie! @kykNETtv @giangroen @Survivor_SA @teresacoetzee @Beeld_Nuus
1
4
2
Replying to @kykNETKwela
@kykNETKwela Oe ek is opgewonde, met 'n gesonde skeut senuwees daarby! Baie dankie vir die geleentheid, wat 'n wonderlike voorreg!
2
1
Corne Krige van @SurvivorSA kom kuier Woensdagaand by @CoeniedVilliers in die ateljee! @kykNETtv
1
Sien uit na @giangroen se @kykNETKwela shoot vandag in #Grabouw #DekadeSeBallades
4
2