Mari Bosman (@maribosman) header
Mari Bosman (@maribosman) profile picture

Singer/Songwriter, previously in Dogters Van Man. Love music and lyrics #realartist

south africa
Joined May 2009
Photo by Mari Bosman (@maribosman)Photo by Mari Bosman (@maribosman)Photo by Mari Bosman (@maribosman)
Bokradio #TreffersParade met #ChristieHansen No 7 @maribosman met Meer * OP 3
1
2
3
Ek is vanaand 17:30 op Lockdown Liedjies en 19:00 doen ek 'n opvolg Laurika Rauch konsert (met so' n paar van my eie liedjies tussendeur) op my page Mari Bosman Musiek. Tune in! 🎸🍷 instagram.com/p/B_pXOdAFMFe/…
1
Ek is vanaand 17:30 op Lockdown Liedjies en doen 19:00 'n Laurika Rauch opvolg konsert gemeng met van my eie liedjies. Tune in! 🎸🍷 instagram.com/p/B_pWuAoljbw/…
1
1
Ek is nie iemand wat fotos in die gym post nie.. Maar hierdie is gelukkig buite! Oefen met só 'n view is maklik 🌻 @ Planet Fitness Olympus instagram.com/p/B7wF-PKF7l1/…
Vanoggend gooi ek musiek oor my pap! Kom maak 'n draai by Relish Bistro (Hatfield) vandag 4-7pm en Sondag Cowhouse Market 11-2pm! instagram.com/p/B7sm65JFH_m/…
Gholf met 'n see view laat mens beter voel as jy die bal mis! #amateur @ Stilbaai, Western Cape instagram.com/p/B6abTAxF3V1/…
1
Kom kry jou Gin-fix in! Ek en die kitaar klim 10 Aug 12:00 op die stage 🎸💃 instagram.com/p/B0VeoujF6QM/…
Baie dankie aan al die radiostasies wat my nuwe single speel! ➡️ youtu.be/qP2TF4PqePY instagram.com/p/B0BZmNWAWKp/…
1
En route Rosendal! Hello Vrystaat! @ Rosendal, Free State instagram.com/p/By-FBJLFKnn/…
Die #AfrTop20 Geborg deur @WeBuyCars_SA sê welkom terug aan @maribosman Met haar nuwe lied: Vat My Terug Nuut die week in posisie #20
1
3
2
Kan nie wag nie! 'Vat My Terug' (na my jongdae) word more vrygestel op Pretoria FM,15:15 saam met 'n eksklusiewe onderhoud! The Marketing Zoo instagram.com/p/BxzwmiXHaOF/…