Marlizé__ (@marlize98) header
Marlizé__ (@marlize98) profile picture

Ons is wat ons weet.

Joined November 2014
Jy wys my die sterre in die lug al is die son op sy beste
4
Jou woorde was te mooi vir my.
1
Jou lewe is 'n meesterstuk wat besig is om te ontwikkel.
1
1
Jy skryf asof jy verlief is.
2
13
Vergeet van die wat van jou vergeet het.
2
Jou masker kraak En ek sien jou raak
1
6
En eendag sal ons nog van mekaar vergeet.
Eksamen moet net uit my lewe uit.
1
5
'n Tipe epistemologie van water.
4
Jou siel was so mooi soos kuns, maar hoe verduidelik ek vir jou die waarde van 'n meesterstuk?
7
5
Ek wil vir jou mooi gedigte skryf, op die palm van jou hand.
1
1
*Iemand wat maak of hulle dom is.* Ek: HOEKOM????!
Soms breek dinge en jy kan dit nie reg maak nie.
3
7
God is besig om jou stap vir stap op die regte pad te lei.
3
1
Jy's te onseker van jouself.
1
Skool is net teveel.
Wees vir my iets om oor te skryf.
Wees maar eerder die beter persoon.
Wat as ek jou nie meer in my drome wil sien nie?
2
2