Elsabé Welman: "Sy het geglo dat die gebruik van antidepressante sonde is, maar het mettertyd besef dat God ook medikasie kan gebruik om mense te help."
litnet.co.za/lesersindruk-ek…
Izak de Vries: "Mag Die gawe van groen meer en meer gelees word – en mag dit ons almal help om meer te praat oor die gawes van seks, liefde en luister."
litnet.co.za/die-gawe-van-gr…
Anne-Marie Burger: "Ronel het haar vreugdes en seerkry op so ’n eerlike en opregte wyse gedeel dat ek saam met haar gevoel het, en nie as gevolg van haar pyn nie."
litnet.co.za/anderkant-die-w…
From more than 200 entries worldwide, thirty extraordinarily gifted young pianists, representing fourteen countries, have been selected to take the stage in Cape Town, where they will share twelve unforgettable days of music-making.
litnet.co.za/press-release-t…
PenAfrican: Mbuyiseni Ndlozi’s Love and violence litnet.co.za/penafrican-mbuy…
Stefaans Coetzee: "Sy glo dat die waarde van ’n lewe nie net lê in wat ’n mens self bereik nie, maar ook in wat jy vir ander mense moontlik maak."
litnet.co.za/trisa-hugo-se-o…
Zara deur Valda Jansen: ’n resensie litnet.co.za/zara-deur-valda…
Izak de Vries: "Fugard and the Serpent Players are like our spiritual guides. Their presence helps us see and hear many more wonderful people who have touched our great country."
litnet.co.za/athol-fugard-an…
"As ek moes geraai het wat Antjie met hierdie kinderboek sou vermag, sou ek die pot heeltemal misgesit het. Van meet af aan het sy ons met haar voorlesings van die rympies uit die versameling betower." ~ Chrisna van Rensburg
voertaal.nu/n-herfsoggend-in…
"In ’n era waarin gesondheidstendense kom en gaan, en die soeke na volhoubare kosbronne dringender as ooit is, lê een van die wêreld se rykste superkosskatkamers reg voor ons oë – of beter gesê, onder ons voete langs ons ryk kuslyne." ~ Maryke Roberts
voertaal.nu/eetbare-seewiere…
Afrikaans Huistaal: Graad 12-leesbegrip, eksamenvoorbereiding litnet.co.za/afrikaans-huist…
Wiskunde: Graad 7-vraestel 2 en memorandum, vierde kwartaal litnet.co.za/wiskunde-graad-…
Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11-oefenvraestel en memorandum, 2026 litnet.co.za/afrikaans-eerst…
Wiskunde: Graad 7-vraestel 1 en memorandum, vierde kwartaal litnet.co.za/wiskunde-graad-…
Die kandidaat deur Hoërskool Stellenbosch: ’n onderhoud met 2026 se ATKV-Tienertoneelwenners litnet.co.za/die-kandidaat-d…
LitNet: Wie besit die woorde? litnet.co.za/litnet-wie-besi…
"The investigation was situated within Comparative Education, recognising that education systems must be understood in relation to the circumstances responsible for their historical development and contemporary functioning."
litnet.co.za/the-internal-de…
"Ons bespreek temas soos kolonialisme, ekonomiese ongelykhede en beleidsveranderinge, met die klem op die impak daarvan op die struktuur en funksionering van die onderwysstelsels van die BRICS-lande."
litnet.co.za/die-interne-det…
"The article asks how the film uses myth, metaphor, lament and parable to formulate a theological and socio-cultural critique of the contemporary Afrikaans church without collapsing into overt didacticism or sermonising."
litnet.co.za/dominee-tienie-…
"Die navorsingsvraag handel oor hoe die rolprent mite, metafoor en gelykenis gebruik om ’n teologiese én sosiokulturele kritiek op die hedendaagse Afrikaanse kerk te formuleer sonder om in didaktiese prediking te verval."
litnet.co.za/die-rolprent-do…
