Oppiwa (@oppiwa) header
Oppiwa (@oppiwa) profile picture

Kuier saam met Suid Afrika se beste kunstenaars agter op 'n trekkergedrewe wa! Daar is net 22 kaartjies per optrede. Jacobsbaai, 5-7 Februarie 2016

Jacobsbaai
Joined July 2012
Photo by Oppiwa (@oppiwa)Photo by Oppiwa (@oppiwa)Photo by Oppiwa (@oppiwa)Photo by Oppiwa (@oppiwa)Photo by Oppiwa (@oppiwa)Photo by Oppiwa (@oppiwa)Photo by Oppiwa (@oppiwa)Photo by Oppiwa (@oppiwa)Photo by Oppiwa (@oppiwa)
Aan alle Oppiwa-gangers sedert 2012, wil ek graag, namens die organiseerders, ons hartlike DANK uitspreek vir al... fb.me/88MwlESYy
Oppiwa deur Neels van Jaarsveld Heel moelik om te beskryf die bron van energie Die siele kom van ver Dis 'n... fb.me/7SU7VlLHP
Van die 'sterre' by @oppiwa - 'n familie van Gauteng wat hulself die "Oppiwalies" noem, hul gees was aansteeklik!
6
7
Dis Oppiwa my bra... @JakDePriester @kevinleoza @valiantswart @peter2mitchell @jimmysauces2 @oppiwa @JandMBiltong
3
3
Vanoggend gaan ons nog so 'n laaste draai ry hier op Jakobsbaai by die @oppiwa fees. As jy nie saamry nie, ry agterna. @neelsvjaarsveld – at Jacobsbaai, South Africa
Tata @oppiwa. Till next week... Month... Year. – at Malmesbury, South Africa
2
3
Dankie dankie dankie! Feesgangers, kunstenaars en almal wat gehelp het om Oppiwa2016 'n wonderlike sukses te... fb.me/41CvCjGPQ
1
1
Replying to @oppiwa
@oppiwa really exited to be here. First Scottish artist at this festival.😆 @AnnaDavel @JakDePriester @MathysRoets @valiantswart @giangroen – at Jacobsbaai, South Africa
1
3
Ongelooflike atmosfeer by die 2016 @oppiwa fees in Jacobsbaai
4
2
Gaste op Anna Davel se wa kry 'n bonus! Kevin Leo en Anna sing saam sommer so uit die vuis. @oppiwa
3
3
Maak seker julle kom proe 'n wyntjie voor jy op die wa gaan! @oppiwa
3
1
Kuier in die geselskap van Suid Afrikaanse musiek legendes soos Richard van der Westhuizen by die @oppiwa fees
2
2
Kevin Leo wat gaste vermaak terwyl hulle van die wa afklim. @oppiwa
2
1
Valiant Swart in aksie by @oppiwa 2016
2
1
Valiant Swart wat deur sy wa verwelkom word by die 2016 @oppiwa fees!
3
2
Die @oppiwa gaste word ongelooflik bederf deur die mense op Jacobsbaai!
7
7