TLU SA (@sa_tlu) header
TLU SA (@sa_tlu) profile picture

Hier stel ons die belange van die boer eerste. Van die boer af boontoe. Ons onderskryf 'n beleid van ekonomiese bemagtiging.

Pretoria, South Africa
Joined May 2019
Photo by TLU SA (@sa_tlu)Photo by TLU SA (@sa_tlu)Photo by TLU SA (@sa_tlu)Photo by TLU SA (@sa_tlu)Photo by TLU SA (@sa_tlu)Photo by TLU SA (@sa_tlu)Photo by TLU SA (@sa_tlu)Photo by TLU SA (@sa_tlu)Photo by TLU SA (@sa_tlu)Photo by TLU SA (@sa_tlu)
Weekliks uit die Woord Die Here is goed, 'n toevlug in die dag van benoudheid, en Hy ken die wat by Hom skuil. NAHUM 1:7 #TLUSA
1
2
79
Onteiening sonder vergoeding | Konferensie 9 September 2026 om 18:00 te Bredasdorp. Beperkte plekke beskikbaar, so registreer betyds. #TLUSA #Eiendomsreg #Konferensie
31
Weekliks uit die Woord Wees julle dan sterk, en laat julle hande nie slap hang nie, want daar is loon volgens julle werk. II KRONIEKE 15:7 #TLUSA
56
𝐀𝐤𝐭𝐮𝐞𝐞𝐥 𝐦𝐞𝐭 𝐓𝐋𝐔 𝐒𝐀 #85 TLU SA het onlangs, vir die eerste keer ooit, sy Jeugboer van die Jaar-kompetisie geloods. Luister saam na Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, in die nuutste episode van #AktueelmetTLUSA. #TLUSA
1
24
Weekliks uit die Woord Get. dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot. KLAAGLIEDERE 3:22-23 #TLUSA
1
43
In ’n wêreld wat vinnig beweeg, bly die gesin die plek waar stabiliteit, ondersteuning en identiteit gevorm word. Dis waar kinders leer wat respek beteken, waar verhoudings gebou word, en waar toekoms begin. Gelukkige #Gesinsdag! #TLUSA
54
Op #Paassondag vier ons die leë graf en die oorwinning van Jesus Christus oor sonde en die dood. Sy opstanding bevestig dat die kruis nie die einde was nie, maar die begin van nuwe lewe en lewende hoop. #TLUSA
48
“Dit is volbring.” — Johannes 19:30 Op Goeie Vrydag herdenk ons die kruisiging van ons Here Jesus Christus. Die Skrif leer ons dat Hy vir ons sonde gely het, dat Hy die prys betaal het, en dat Hy sy lewe as ’n losprys gegee het. #TLUSA #GoeieVrydag
17
Weekliks uit die Woord Die planne van die vlytige is net tot voordeel, maar elkeen wat oorhaastig is, kom net tot gebrek. SPREUKE 21:5 #TLUSA #WeekliksuitdieWoord
25
TLU SA brei sy suksesvolle Jongboer van die Jaar-kompetisie uit en loods vir die eerste keer die Jeugboer van die Jaar vir laer- en hoërskole! #JeugboerVanDieJaar #TLUSA #JongBoere
8
𝐀𝐤𝐭𝐮𝐞𝐞𝐥 𝐦𝐞𝐭 𝐓𝐋𝐔 𝐒𝐀 #84 Beplan jy vir jou toekoms? Luister saam na Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, in die nuutste episode van #AktueelmetTLUSA. #TLUSA
23
TLU SA brei sy suksesvolle Jongboer van die Jaar-kompetisie uit deur in 2026 vir die eerste keer ’n Jeugboer van die Jaar-kompetisie vir skoliere aan te bied. #TLUSA #mediaverklaring #JeugboervandieJaar tlu.co.za/tlu-sa-loods-eerst…
42
’n Goeie land is ’n seën, met water, vrugbaarheid en oorvloed. Maar dit vra verantwoordelike bestuur en beskerming. Wanneer grond en water reg hanteer word, floreer gemeenskappe. #TLUSA #WeekliksuitdieWoord
19
𝐀𝐤𝐭𝐮𝐞𝐞𝐥 𝐦𝐞𝐭 𝐓𝐋𝐔 𝐒𝐀 #83 Menseregtedag | Luister saam na Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, in die nuutste episode van #AktueelmetTLUSA. #TLUSA See less
12
Wanneer die land bewerk word, word ’n nasie gevoed. Die reg om te produseer is onlosmaaklik deel van voedselsekerheid en stabiliteit. #WeekliksuitdieWoord #TLUSA
1
10
Voor jy op die skakel klik... Wat dink jy het die wenpampoen geweeg? Die wenpampoen word tans by Uitkyk Vleismark uitgestal, waar belangstellendes dit self kan gaan besigtig. tlu.co.za/goliat-van-gat-pam…
25
Terugflits op vandag se #TLUSAJongboerkonferensie! Insiggewende dag saam met uitstekende sprekers, jong boere en spesiale gaste. #TLUSA
13
Die TLU SA Jongboerkonferensie het weereens bewys waarom jong boere ’n kernprioriteit in die organisasie se strategie bly. #TLUSA #Jongboerkonferensie #mediaverklaring tlu.co.za/tlu-sa-jongboerkon…
13
Baie geluk aan Clemens Senekal, herverkies as voorsitter, en Wian Süllwald, herverkies as ondervoorsitter van TLU SA se Jongboerkomitee. #TLUSA #Jongboerkonferensie
9
Daandré Coetzee, wat jy dalk herken van die TV-reeks Boer soek 'n Vrou, is nou aan die beurt by TLU SA se Jongboerkonferensie. Hy gesels oor Die storie na jou: Sy Plan. Jou Plaas. Jou Nalatenskap. #TLUSA #Jongboerkonferensie #Boer2.0
31