Ek wonder of die ou tweeters nog aktief is?@FransMarx @wikusmulder @Hoenderman @Donavan_Clarke @cherylcill0830@erikkloppers07 @wybrand100
4
1
"Al die pad uit kuilsrivier...Basson Loubser!@FransMarx@wikusmulder @zinkplaat____ #pragtig
@zinkplaat_ @jannas123@FransMarx.Ai dis jammer,maar baie dankie vir die hemde.Wanneer speel jul weer in die vrystaat of noord kaap omgewing?
Replying to @wikusmulder
@wikusmulder. Naas Botha die goue seun van Pretoria! Die wolke gaan oop en 'n goue sonstraal skyn op sy goue hare! prrrrragtigg
Replying to @Hoenderman
@Hoenderman Toplay het alweer n vrot eier aan my verskaf? @wikusmulder @FransMarx @iamwilliamlyons @AntonAckermann
2
Replying to @cloetehp
@cloetehp ons gan kyk die rugby by @LuaD257 , @McLagganM , @FransMarx. praat weer na die game!#WPJOULEKKADING
2
