Het julle die nuwe Renault Silver Lakes Ad gesien?
😂😂😂😂😂😂😂
youtu.be/X18ubia3s4Y youtu.be/X18ubia3s4Y
#SkoleTop10 kuier hierdie week by Hoërskool Klerksdorp. Ons loer in by die skool se museum. Ons sien ook hoe die skool ‘n vuurpyl maak waarmee hulle heelwat rekords behaal het. Maak seker jy skakel in Maandag, 18 Junie, om 17:30 op kykNET NOU. facebook.com/tiaanstrydomft/…
LaunchLlama retweeted
Kyk wie kuier by my. Francois Nolte. Die groot baas van Top 20 het kom inloer en dit was awesome om hom as gas te hê.
Vanaand deel ons alles wat jy moet weet oor Sondag aand se Ghoema Toekennings. Moenie dit mis nie!
8pm slegs op KyknetNOU, 146. #GaanVirGoud
LaunchLlama retweeted
Ek hoop almal het n heerlike en geseënde Paasnaweek sover.
Vanaand om 8pm skuif ons weer reg vir die Top 20. En my gas is die man met die willer kuif as myne, Jak de Priester.
KynetNOU, kanaal 146.
LaunchLlama retweeted
Hier is die link na ons iTunes:
itunes.apple.com/za/album/be…
Luister bietjie ;) itunes.apple.com/za/album/be…
En so sleep Matie vir arme Hansie saam om 'n toekoms in Toerisme aan te pak.😂🙈
youtu.be/zaN24H4Ukfc fb.me/9bX1OqTmT
En so sleep Matie vir arme Hansie saam om 'n toekoms in Toerisme aan te pak.😂🙈
youtu.be/zaN24H4Ukfc
GAAN CHECK DIT UIT OP YOUTUBE!!!
@matiestad gaan uithelp met Nominasies vir die Nuwe Kabinet.
🔥youtu.be/7LsY_aTmbYA🔥
Matie het vir Hansie saam gesleep om by Row-Lean te kuier maar sy het 'n plan beraam om die Parlement te help... fb.me/7Z7SDddwA
😂😂Matie se Alternatiewe Muffin Resep 😂😂
C L I C K D I E L I N K:
youtu.be/XXlN6n6akZE... fb.me/EYmCxNF0
😂😂Matie se Alternatiewe Muffin Resep 😂😂
C L I C K D I E L I N K:
youtu.be/XXlN6n6akZE... fb.me/7hjqDGM2B
En so word daar gesing voor 'n skool vol onskuldige kinders wat ALMAL na 1994 gebore is. Julle is bar.... fb.me/7mgIOdC4g




