Valhalla tees (@valhallatees) header
Valhalla tees (@valhallatees) profile picture

T-hemde geïnspireer deur RSA geskiedenis wat uitgebeeld word op 'n moderne,suave manier,met 'n tikkie humor sonder om prekerig te wees. Leef legendaries.

Republiek van Suid-Afrika
Joined January 2011
spent 10min on the line with Telkom to get the same answer as yesterday, without being able to tell me when I can expect help?
Ref Nr: 58BEK230516 I'd appreciate any help, my wife & my business is dependent on the ADSL line!
thanks for the feedback, but how do you know that if I didn't even provide the reference or line number?
@HelloTelkom Hi, what is the expected time from confirming an ADSL line fault to a technician being dispatched to address it? Thanks!
Valhalla tees retweeted
Koop Legendaries. @valhallatees My Jan hemp en Photoblox is vandag afgelewer. Dankie vir die goeie diens, mense!
@marcojprinsloo groot plesier! Jy het die perfekte plek vir hulle gekry! #leeflegendaries
hou jou glimlag vir jou vyand,jou trane vir jou vriend,jou hart vir jou ewemens, jou oordeel vir jouself&jou gewete vir jou God -Langenhoven
1
3
Ons beplan 'n "Lettere & Wysbegeerte" reeks..enige voorstelle van legendes & aanhalings?
Dankie @BismarckDuP dat jy 'n draai by ons @AardklopFees stalletjie gemaak het - 'n ware kampioen! #leeflegendaries
1
Ons is by @AardklopFees in Tent A oorkant die FNB verhoog! #leeflegendaries
1
...was lanklaas op die twitter-masjien, het ons iets gemis? #leeflegendaries
Valhalla tees retweeted
Replying to @valhallatees
@valhallatees het vanaand van die tees op Kwela gesien
1
1
Highlight of #kamers2014 was definitely @valhallatees Even to this foreigner. PLEASE make a me poster of these!
Valhalla tees retweeted
Baie geluk @valhallatees wat volgens ons followers aangewys is as die gewildste stalletjie tydens @Kamersvol in JHB!
1
4
2
Valhalla tees retweeted
Ek het gister my #SienervanRensburg t-hemp van @valhallatees gekry. Lyk dit nie goed nie? #Afrikaans
1
1
too happy with my @valhallatees hoodie :D
1
1