Wian Grobbelaar retweeted
#DAmanifesto
Julius Malema and EFF: Da is a white party
DA:
Wian Grobbelaar retweeted
Kidnapping attempt in Joburg.
Lucklily there was some toxic masculinity nearby to overpower and apprehend the culprit
Wian Grobbelaar retweeted
Seer. Wanneer iemand jou ophou lief hê en jy al is wat besef. Die hartseer ophou sien wat so duidelik in jou oë blink. En jy jou koffie swart begin drink het maar stilbly oor die melk wat weergalm dat die klein maar eintlik groot dinge nie meer daar is nie.
Wian Grobbelaar retweeted
ek dink ware liefde is wanneer twee mense mekaar leer hoe om hulself meer lief te hê.
Wian Grobbelaar retweeted
To the first person I loved:
I want to thank u for showing me how to love someone.I can say that I truly loved someone with every ounce of my body.
Thx for making me braver, wiser and showing me what love is not, what I do deserve and what I don't.
It taught me Self-love is key!
Wian Grobbelaar retweeted
Ek haat dit om alles so diep te voel
Want elke liewe ding maak seer
Selfs die goeie goed
Wian Grobbelaar retweeted
as die liefde soos iets kon proe, is dit die smaak van jou rooiwyn-lippe in middernag ure.
Wian Grobbelaar retweeted
Vinnige tip aan ouens:
Vat dit stadig.
Moenie dadelik net jou tong in haar keelgat afdruk nie.
Sincerely,alle meisies.





















