Ek het n hemp besigheid.
100% katoen.
Ontwerpe is oorspronklik en word met die hand opgeteken.
Asb gaan kyk en support.
@rum_the_fox of @noownw op insta.
8
om na jou te verlang is nie hartseer nie
dis 'n konstante herinnering dat ek die voorreg het om jou weer te sien
ek wil op die strand l锚 en vir jou verduidelik hoe jy
nes die branders
oor en oor op die duine van my gedagtes uitspoel





