meisie op 'n missie. retweeted
me: I fucking hate being told what to do
me when cha cha slide comes on: left foot two stomp
meisie op 'n missie. retweeted
Ek is so bang vir grootword. Wanneer weet jy om nou 'n nag én 'n dag room te gebruik in plaas van net een gesigroom? Wanneer koop 'n mens 'n kruiwa? Hoe werk 'n lewenspolis? Op watter ouderdom is ek net "Me" op vorms en nie meer "Mej" nie? Ek soek antwoorde en ek soek my ma.
meisie op 'n missie. retweeted
me at 15 years-old: don't tell me what to do.
me at 20 years-old: please tell me what to do.
meisie op 'n missie. retweeted
Ek wil die gedigte wat ek oor jou geskryf het vir jou lees terwyl ek met my kop op jou skoot lê
meisie op 'n missie. retweeted
Al hierdie meisies wat heeltyd sê “Hy’s my wêreld.”
Luister Barta, dis jou 4de wêreld in 2 maande! Is jy besig om ‘n nuwe sonnestelsel te bou? – at Oudtshoorn, South Africa
meisie op 'n missie. retweeted
Net daar waar sy val
dryf sy rustig, onbewus
van die branders teen
die damwal of hoe dit
storm teen die rand.
Die golwe van haar
duikslag tref onverwags
die strand - in 'n warrel vet
& vuur & water spoel die
mure van ons hemel-huisie
moertoe soos kasteeltjies
in die sand.
meisie op 'n missie. retweeted
Dis 2018 en ek kan nogsteeds nie my foon lock terwyl ek musiek op youtube luister nie...
meisie op 'n missie. retweeted
Poësie hoef nie te rym nie, dit moet net iewers raak waar jou hande nie kon nie.



















