Ekt nog nooit mooier woorde as "hoe meer ek by jou is, hoe minder wil ek sonder jou wees" gehoor nie...
5
Wanneer jou eks jou msg om te sê hy sien jyt vir jou 'n ou gekry😕 like fokkol met jou uit te waai dude.. ✌
So bitter moeg, so bitter baie leerwerk, so min tyd... Wie het ooit gesê werk en swot is 'n goeie idee?
Ek haat hierdie diep-cheesy boodskappe waar meisies op hul kêrels se walls hul liefde verklaar.Whatsapp hom of sê dit in persoon?
Eks werklik gelukkig, nou wag ek maar vir die shitty deel om te kom .. Dis mos hoe 'n liefdesverhaal werk?
So oor dit ek kan skreeu... Die een aan wat ek nie wil he dat almal my moet uitlos, los almal my uit😤
1
As iemand jou gelos het vir 'n ander meisie in jou vorige verhouding, mors dit met mens se kop.. Gaan dit ooit weg?
1

