Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek) header
Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek) profile picture
Joined December 2013
Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)Photo by Dis_net_ek™ (@Dis_Net_Ek)
Dis_net_ek™ retweeted
Jou eerste woorde, Was foutlose note Want jy is musiek, En ek is maar net Agtergrond akoorde.
9
12
Vinnige spel les: *waardEEr *gehEIm *darEm *hart is gebrEEk *Fok *in wisk is dit 'n brEUk *gevoelENS *op pad Dis nie brain surgery nie.
19
34
Almal tweet oor die tipe ouens wat hulle wil hê, eerlikwaar wil ek net iemand hê wat my boodskappe antwoord.
4
11
As hy jou wou message, sou hy.
17
17
Dis_net_ek™ retweeted
My mother didn't raise a fool. A psychotic cold-hearted bitch.. but not a fool.
4
2
Dis_net_ek™ retweeted
As jy in geloof begin twyfel, onthou net. Dit het nog nooit NIE gereën nie.
1
4
5
Dis_net_ek™ retweeted
Who decided to call it boobs and not chesticles?
6
3
I know she's not perfect but she tries so hard for me, and I thank God that she isn't, 'cause how boring would that be #BradPaisley
183
339
Dis_net_ek™ retweeted
The sun will steal the magic from us soon, so lets take one more trip around the moon. -Sam Hunt
91
193
Skielik het jou naam haar nie meer laat glimlag nie, maar eerder naar gemaak. En al die gelukkige herinneringe is nou pynvolle flashbacks.
22
30
As ek myself, net voor die fisika-vraestel, by 'n 5m hoë gebou afgooi, wat sal my eindsnelheid wees as ek die grond tref?
4
4
Die motivering om verder te leer is swakker as die rand.
15
15
Meisies kyk net soveel vir looks, as wat ouens doen. Moet dit nie eers probeer ontken nie.
7
9
Ek dink nie my ouers het besef hulle dogter word groot om 'n ooremosionele, sarkastiese asshole te wees wat verslaaf is aan die internet nie
9
7
By 'n matriek-expo en nog nie een van die meisies wat rokke model het al geval nie. Ietwat disappointed.
2
1
Dis_net_ek™ retweeted
Dronk mense praat uit n nigter hart. . . . Is ek reg?
1
2
3
Gaan jy nou regtig judge op die samestelling van hulle kleurpigment?
4
1
Moenie luister na wat hy sê nie. Kyk eerder na wat hy doen.
4
4