ππ½βΊοΈβ¨Welgedaan @Amyjordanlee jy is besonders ! Ek is bly dat jy Ε draai kon kom maak het op #InTune met @Fran970 op @zarsg . Alles van die beste met jou loopbaan ! Gisteraand op Intune !! #radio #newartist #fun #rnb #GospelMusic β at Elsies River, South Africa
Ons kuier Maandag aand met Inhoudskepper,komediant,akteur,model,vermaaklikhied ster & motiveringspreker @plaasnaar_ en sy regterhand vrou @Plaasnooi2 !!π€© Skakel in om 20:00 om meer oor hierdie twee internet sensasies uit te vind !
Net op InTune met Fran-Rico Lucas op @zarsg
Dankie manne @templeboyscpt1 dat julle bietjie kom kuier het op die program! Julle is maar klomp oulike mense! Ook aan almal wat in geskakel was ons maak weer so volgende week met Ε ander gas π€©π₯#intuneopRSG
Ag ek waardeer dit ongelooflik baie @GouwsJapie en ek maak so βΊοΈπ₯β¨πmooi dag vir jou verder β¨ππ½ β at Cape Town, South Africa
Fran-Rico retweeted
Hi daar! Lanklaas gesig gewys. Kom kuier saam met my vanaf 18h00 tot middernag op @zarsg Sien jou dan!
Time and time again we get the opportunity to quite our minds and create the best version of ourselvesβ¦Happy Friday πβ¨ #believe #receive #allow #breath #gratitude @ Cape Town, Western Cape instagram.com/p/Cn6HCDbtKPW/β¦ β at Cape Town, South Africa
Fran-Rico retweeted
Donderdag 26 Jan om 20:00 op @zarsg
Baie dankie aan @earlseptember vir n stunning article,ek waardeer elke woord βΊοΈβ¨@Sonkoerant en @Graigo ππ±@5050TV My heart is vol π β at Cape Town, South Africa
Dankie Son en al julle amazing mense agter die skerms. Ons makeer sulke feel good stories. @earlseptember @KoLatOnsPraat
Fran-Rico retweeted
Dankie Son en al julle amazing mense agter die skerms. Ons makeer sulke feel good stories. @earlseptember @KoLatOnsPraat
Fran-Rico retweeted
Onsettend tropts op jou @Fran970 @zarsg geniet elke oomblik! @SABCPortal @SABCNews @SABC2 I am inspired! @wotshela_nada @KennethMakatees @GoodHopeFM
Fran-Rico retweeted
Dis Woensdag... en ons afspraak is om 18h00 hier op @zarsg Sluit by my aan vir ses ure van luistergenot. Daar's iets vir elkeen: geldsake, #Kompas #Skrywers&Boeke #JazzOpRSG en die jongste nuus. Al wat kortkom is JY - vir wie ons uitsaai. @ArehanBrand @ilsesalzwedel @Fran970
Daar lΓͺ voor Ε program van jazz wat mens se siel kan laat lekker voel. Die beste plaaslike & internationale jazz skop af om 21:20 net op @zarsg #JazzopRSG met @Fran970 Dit belowe om vir jou die wag,die moeite werd te maakπ·π« β at Cape Town, South Africa
Fran-Rico retweeted
Daar's vanaand geen verskoning nie, want ek herinner jou reeds vroegtydig... ons lekker laaaang kuiersessie op @zarsg begin om 16h00. Ek's reeds in die ateljee. Daar's #Kompas #Skrywers&Boeke #JazzOoRSG. En die jongste nuus. Sien jou dan! @ArehanBrand @ilsesalzwedel @Fran970
Fran-Rico retweeted
Slaggereed vir vanaand se saamkuier op @zarsg Dis die Een! Daar is puik programme en musiek -- soos #Kompas #Skrywers&Boeke en #IazzOpRSG Asook die jongste nuus. Sluit by my aan -- tot om middernag. @ArehanBrand @ilsesalzwedel @Fran970






















