Fran-Rico (@Fran970) header
Fran-Rico (@Fran970) profile picture

in Tune & Jazz op RSG aanbieder

Cape Town, South Africa
Joined January 2010
Photo by Fran-Rico (@Fran970)Photo by Fran-Rico (@Fran970)Photo by Fran-Rico (@Fran970)Photo by Fran-Rico (@Fran970)Photo by Fran-Rico (@Fran970)Photo by Fran-Rico (@Fran970)Photo by Fran-Rico (@Fran970)Photo by Fran-Rico (@Fran970)Photo by Fran-Rico (@Fran970)Photo by Fran-Rico (@Fran970)
Fran-Rico retweeted
Replying to @Fran970
@Fran970 @zarsg part of plaasnaar interview n dream come true
1
2
206
πŸ˜‚ek kani wag nie gan hilarious wees
1
1
78
Hi daar! Lanklaas gesig gewys. Kom kuier saam met my vanaf 18h00 tot middernag op @zarsg Sien jou dan!
6
7
1
104
10,125
Donderdag 26 Jan om 20:00 op @zarsg
1
4
6
570
Thank you team SABC in the WC for telling our stories. #Kultuur #OnsKomvanDaan #Resist #2022
2
6
Dankie Son en al julle amazing mense agter die skerms. Ons makeer sulke feel good stories. @earlseptember @KoLatOnsPraat
Onsettend tropts op jou @Fran970 @zarsg geniet elke oomblik! @SABCPortal @SABCNews @SABC2 I am inspired! @wotshela_nada @KennethMakatees @GoodHopeFM
Nuwe @5050TV met @Fran970 op sy verjaarsdag vanaand.
1
1
Nuwe @5050TV met @Fran970 op sy verjaarsdag vanaand.
1
4
2
5
Dis Woensdag... en ons afspraak is om 18h00 hier op @zarsg Sluit by my aan vir ses ure van luistergenot. Daar's iets vir elkeen: geldsake, #Kompas #Skrywers&Boeke #JazzOpRSG en die jongste nuus. Al wat kortkom is JY - vir wie ons uitsaai. @ArehanBrand @ilsesalzwedel @Fran970
4
26
Daar's vanaand geen verskoning nie, want ek herinner jou reeds vroegtydig... ons lekker laaaang kuiersessie op @zarsg begin om 16h00. Ek's reeds in die ateljee. Daar's #Kompas #Skrywers&Boeke #JazzOoRSG. En die jongste nuus. Sien jou dan! @ArehanBrand @ilsesalzwedel @Fran970
2
4
32
Slaggereed vir vanaand se saamkuier op @zarsg Dis die Een! Daar is puik programme en musiek -- soos #Kompas #Skrywers&Boeke en #IazzOpRSG Asook die jongste nuus. Sluit by my aan -- tot om middernag. @ArehanBrand @ilsesalzwedel @Fran970
2
7
1
38
My kontinuiteitskof op @zarsg het reeds begin. Ek wag op jou om by my aan te sluit. Daar is onder meer #Kompas #Skrywers&Boeke en #JazzOpRSG om na uit te sien. Ook die jongste nuus en fantasiese musiek. Wat meer wil jy hΓͺ? @ArehanBrand @ilsesalzwedel @Fran970
7
9
65
Ons kappit'yt in #JazzOpRSG op jou gunsteling radiostasie @zarsg ! Die beste plaaslike en internasionale jazz nou te hoor met @Fran970 Jy wil dit nie misloop nie.
1
1
Fran-Rico retweeted
#InTune se vraag van die week: Mense wat kies om elke dag vriendelik te wees in weerwil daarvan dat hulle nie dieselfde vriendelikheid terugkry nie - wat motiveer jou? Luister vanaand 20:00 met @Fran970 en sy gas Weskus-rapper, Kaytlin Filander
3
3
Fran-Rico retweeted
#InTune se vraag van die week: Jy regeer die wΓͺreld - wat is die eerste ding wat jy doen? Luister vanaand 20:00 saam met @Fran970
1
2
Ja, om 18:00 begin my kontinuiteitskof op @zarsg . Daar's die jongste nuus en gewilde programme soos #Kompas met @ArehanBrand, #Skrywers&Boeke met @ilsesalzwedel & #JazzOpRSG met @Fran970 . Sien daarna uit om met jou te kuier!
1
9
2
35
Fran-Rico retweeted
Cel en Ponga van CARBARS, 'n sosiale media-platform wat plaaslike kunstenaars help om hulle drome te bewaarheid, kuier vanaand 20:00 by #InTUNE saam met @Fran970
2
1
Fran-Rico retweeted
#InTune is vanaand sonder pretensie of beheer met @FrancoisVanCoke en @Fran970 Moenie dit misloop nie! Dit begin om 20:00
2
5
Fran-Rico retweeted
"I have always believed exercise is a key not only to physical health but to peace of mind." #LendaHand #MandelaDay2022
4
6
Fran-Rico retweeted
#Intune vraag van die week vir mense wat 40 jaar en ouer is, en gelukkig met hulle lewe is: Wat is jou raad aan mense in hulle twintigs? Luister van 20:00 op #RSG met @Fran970
2
7