ForeverFriday retweeted
Baie dankie aan @FridayInspired vir ons unieke program by vanjaar se #Tienertoneel finaal #TOP16 #Prysuitdeling
ForeverFriday retweeted
Refentse Live in PE! myza.co.za/events/refentse/ via @MyZAcoza
ForeverFriday retweeted
Die een bende oorrompel die ander bende, steel al hulle voorraad en #Vlug grens toe. #Tienertoneel @PaulRoos_Gym
ForeverFriday retweeted
H/S Tygerberg sit omtrent 'n kleurvolle glimlag op jou gesig met hulle produksie #InKleur #Tienertoneel
ForeverFriday retweeted
Die Top 16 produksies van #Tienertoneel wat deurdring na die finaal @AardklopFees is sopas bekend gemaak! Lees hier: https://nitter.cf/t.co/xqMMk30A6J
ForeverFriday retweeted
#ReadyForAction #ser16 @sergrown2016 #Nationals @STUKU_at_TUKS @ATKVSA @Tukkies #Judge cc @KatlegoMaboe @KahnMorbee
ForeverFriday retweeted
Die naaswenner van die PE-streeksfees van #Tienertoneel is @SelborneCollege met "Tableaux in Rooi: Olie op Skilderdoek, 1976".
ForeverFriday retweeted
Replying to @Brandwag_Uth
@Brandwag_Uth eindig in die 3de plek by die PE-streeksfees van #Tienertoneel met #Hartskelder. Geluk!
ForeverFriday retweeted
Uninspired by this years #HeritageDay on 24 Sep 2016?
Look out for our #HeritageGiftBox to share with your family. – at Port Elizabeth, South Africa
ForeverFriday retweeted
Spoil your secretary/administrative team this #SecretariesDay2016 with an INSPIRED Gift box. – at Port Elizabeth, South Africa
ForeverFriday retweeted
In PE #Tienertoneel Hoërskool Pearson, Hoërskool Paul Sauer, Hoërskool Grens en @SelborneCollege vanaf 17:00 by die Little Theatre. Sterkte!
ForeverFriday retweeted
Hoërskool D.F. Malherbe, Hoërskool McLachlan, @Brandwag_Uth, Hoërskool Nico Malan, @SelborneCollege en Hoërskool Grens #Tienertoneel vandag!
ForeverFriday retweeted
Repliek deur @Henniewtf en Woutrine Theron by die Port Elizabeth-streeksfees van #Tienertoneel.
















