After a few requests - I have translated by blog about retrenchment. Happy reading people.
#retrenchment #unemployed #blog #writing lnkd.in/eCGeYTA
1
Hanri Wondergem retweeted
Die #mediaveertjie vir die beste insetsel in ’n opvoedkundige program behoort aan @HanriW vir “Skenk jou lyk” op @MonSpek1 op @zarsg. https://nitter.cf/t.co/0f4MFGZ7Wi
Hanri Wondergem retweeted
Baie geluk met hulle benoemings vir @ATKVSA Mediaveertjies: @ELudick_rsg @SuePyler @ilsesalzwedel @JohanvanLill @Jodyhendricks @lootsphil @HeinTweets @zakjourno Veronica Fourie @HanriW @lucoisv @HEMEL_BESEM @MartelizeBrink @marlineefouche @EsteGross @rsgjacobs @cwjrsg
Die dekade-oue vraagstuk word die naweek opgelos. Ons weet wie maak vir Gansbaai lekker. Hint: dis #Wikelissa en die #WonderWalts instagram.com/hanriwondergem…
So more is dit mos #sowetoderby. Ek is nie self 'n sokker-geesdriftige nie, maar die twee gaan definitief heel voor in die koor die gees bring! @ eNEWS Channel instagram.com/p/BtoL_SvH2-f/…
Gaan neem asb deel aan die peiling en laat hoor van jou!
This Post is from an account that no longer exists. Learn more
Hanri Wondergem retweeted
[LUISTER] #Spektrum het gister berig hoe 200 olifante van SA na Mosambiek verskuif word. #sabcnews @zarsg @HanriW rsg.co.za/images/upload/soun…
Jippiieeeee!! nitter.cf/MonSpek1/status/101708…
Hierdie lieflike dier! My hart is seer. nitter.cf/MonSpek1/status/100246…
[KYK ] #Spektrum hoor die verhaal van Arthur wat by die dood omgedraai het en wees gelaat is deur renosterstropers.As jy hom wil help, besoek Gift of the Givers se facebookblad by facebook.com/GiftoftheGivers… #sabcnews @zarsg @HanriW @CAREforANIMALS
2
Die gaste vir ons laaste #Spektrum by #Nampo2018 Omri van Zyl van @AgriSAOfficial SA, Amit Lev kenner van landboutegnologie van Israel, Jacqui Taylor van @AgritourismAfri. #nampo #monspek1 @zarsg #sabcnews
#Spektrum praat oor transformasie en die rol van vroue in landbou by #Nampo2018. Gaste: Christo van der Rheede van AgriSA, Preline Swart, boer en Jane McPherson van Graan SA. #SABCNews #monspek1 @zarsg
Pret voor ons oorskakel vir ons #Spektrum #Nampo2018 gesprek met Christo van der Rheede (AgriSA) en die "boerin" en ystervrou, Preline Swart. #SABCNews @zarsg @AgriSAOfficial
Familieboerdery is onder die soeklig op #Monitor by #Nampo2018 vandag. Ons gaste is Dirk Strydom (GraanSA), John Purchase (Agbiz)& Theo Voster (Galileo Capital). @zarsg #monspek1 #sabcnews
#Spektrum Landbank se Litha Magingxa en Cope se Mosiuoa Lekota bespreek finansiering en politiek in die landboubedryf. #Nampo2018 @zarsg #sabcnews

















