"@Renebabe_x: My huis is nie meer 'n plek nie, dis in die arms van my liefde en ek sal wat gee om nou by die huis te wees." @kil3rer
1
Noem my jou blom
En ek noem jou my grond.
Sonder my vashou sal jy wegspoel
En sonder jou sal ek vergaan.
Alles was nog altyd oor jou.
Van die oggendgedigte tot die laatnag gebede.
Jy het net soms van my vergeet.
Hoor jy die Franse sonette van my innerlike storms wat besig is om te dans in die sagte oggendreën?
Hulle skryf net oor jou.
Ek wens jy was hier vanaand.
Groentee met gemmer en half versier met my trane
Dit sou nie meer so leeg voel nie.
